Maria: Mary of Nazareth, revered in Christianity and Islam as the Mother of Jesus the Christ

Maria (Grieks: Μαριαμ, Mariam; Aramees en Hebreeus: מרים, Miriam; gebore 1ste eeu v.C., oorlede 1ste eeu n.C.) is volgens die Nuwe Testament die moeder van Jesus van Nasaret.

Volgens Markus 1,9 het sy as gelowige Israeliet met haar man Josef en ander familielede in Nasaret, 'n klein dorp in Galilea geleef.

Maria
Maria: Mary of Nazareth, revered in Christianity and Islam as the Mother of Jesus the Christ
Die Madonna in rou, deur Giovanni Battista Salvi da Sassoferrato, 17de eeu
Geboreonbekend, tradisioneel op 8 September (Mariageboorte gevier.
Sterfonbekend, tradisioneel op 15 Augustus (Mariahemelvaart) gevier.
Bekend virMoeder van Jesus Christus
EggenootJosef, moontlik die broers en susters van Jesus
KindersJesus Christus
Ouer(s)onbekend volgens apokriewe boeke Joachim en Anna
Geseënde Maagd Maria
Maria: Mary of Nazareth, revered in Christianity and Islam as the Mother of Jesus the Christ

Die Maagd in gebed, deur Sassoferrato, ca. 1650
Maagd Maria
Vereer in Judaïsme, Christendom, Islam, Baha’i-geloof
Pelgrimsoord Santa Maria Maggiore, Rome, Italië
Feesdag Verskeie Mariafeeste, sien teks
Attribute Blou mantel, kroon van 12 sterre, swanger vrou, rose, vrou met kind, vrou wat 'n slang vertrap, sekelmaan, vrou geklee in die son, hart deurboor deur swaard, rosekrale

In die Evangelie volgens Matteus 1,23 en die Evangelie volgens Lukas 1,27 deur die Heilige Gees bevrug is. In die vierde eeu is die geloof in 'n letterlike maagdelike swangerskap van Maria verder uitgebrei om maagdskap ook tydens die geboorte in te sluit. Die Rooms-Katolieke en die Oosters-Ortodokse Kerke het 'n dogma van ewige maagdskap rondom dié teksvers ontwikkel, alhoewel Jesus van Nasaret volgens die Nuwe Testament susters en broers gehad het.

Verskeie gebeurtenisse van haar lewe word tydens Christelike feeste herdenk:

  • Onbevlekte Ontvangenis van Maria, die onbevlekte ontvangenis van Maria sonder enige erfsonde deur haar ouers; gehou op 8 Desember.
  • Mariageboorte, die Maagd Maria se geboortedag; gehou op 8 September.
  • Mariaboodskap, die boodskap dat Maria die moeder van Jesus Christus, die Messias, sal word; gehou op 25 Maart.
  • Marialigmis, die aanbieding van Jesus by die Joodse Tempel in Jerusalem en sy opname in die Joodse gemeenskap; gehou op 2/15 Februarie.
  • Mariahemelvaart, die ontslaping en opname van Maria se liggaam en siel in die hemel; gehou op 15 Augustus.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

1ste eeu1ste eeu v.C.ArameesEvangelie volgens MarkusGalileaGrieksHebreeusJesus van NasaretNasaretNuwe Testament

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

1913TelwoordSekondêre sektor van die ekonomieArabies-Israeliese konflikDriedimensioneelInsekNederlandGeskiedenis van Suid-AfrikaDramaMangelontstekingApokriewe boekeInflasieGetalKoppeltekenMynbedryf van Suid-AfrikaFotosinteseKewerGautengAnale seksWetenskapRugbyApartheidBosluisbytkoorsWelwitschiaTydsoneMenslike seksuele gedragBreinkaartJacques LootsKrokodilMane van GalileiKommunikasieMantisWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSpringbokCarike KeuzenkampPankreasRamsar-vleilande in Suid-AfrikaKoorsblaarHefboomBlourokkeRuslandRassismeImpakte van toerismeKleurHamburgerMateriaalJeanette FerreiraMuskeljaatkatMarsSteve BikoRegeringGipsRina HugoRumatiekIdioomDrie-eenheidGoudTermiese geleidingsvermoëGalblaasWitbloedselBeurtkragNatuurlike hulpbronGianna MichaelsDesimale breukeBybelBreinRasionale getalDirekte en Indirekte redeAngolese BurgeroorlogWatersuiweringVaste stofWapen van Suid-AfrikaVingerseksGewone breukeErosieRacheltjie de Beer🡆 More