Skêrstert

Die Skêrstert (Ptereleotris evides) is 'n vis wat in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika voorkom, vanaf die Rooisee tot by die Aliwal-bank.

In Engels staan die vis bekend as die Scissortail goby.

Skêrstert
Skêrstert
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Ptereleotris
Spesie:
P. evides
Binomiale naam
Ptereleotris evides
(Jordan & Hubbs, 1925)

Voorkoms

Die vis het 'n lang lyf met die dorsale en anale vinne wat ewe groot en amper identies lyk. Die bekkenvinne is klein en die lyf is bedek met klein skubbetjies. Die kop en bors is blouerig terwyl die agterste helfte van die lyf en die dorsale en anale vinne donkerblou tot swart is. Die sentrale gedeelte van die holronde stert is bleekwit. Die onvolwasse vissies is ligblou van kleur met 'n donkerblou kol by die basis van die onderste lob van die stert. Die vis word tot 13 cm lank.

Habitat

Die vis leef tussen koraal- en rotsriwwe in water wat 2 – 30 m diep is. Die volwasse visse leef in pare saam en die onvolwasse visse leef in skole saam in beskermde kuswater. Hulle vreet soöplankton. Die vis kan oorleef in 'n akwarium, maar nie saam met aggressiewe visse nie.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel


Tags:

Skêrstert VoorkomsSkêrstert HabitatSkêrstert Sien ookSkêrstert BronSkêrstert Eksterne skakelSkêrstert

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

19de eeuHorlosieTweede VryheidsoorlogHindoeïsmeNoord-KaapRacheltjie de BeerTikTokStruktuur van die AardeGeldHaaieKarooStedelike hitte-eilandTrigeminale neuralgieJan van TonderEerste WêreldoorlogKlimaatveranderingXhosaLeah van NiekerkRoesRobbeneilandHulpwerkwoordHage GeingobSpysverteringstelselTegnologieMoedersdagEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaTweede WêreldoorlogKomplementêre kleureInflasieVarkgriepDundermNasionale lied van Suid-AfrikaAtlantiese OseaanBraaiTropiese sikloonGemeenskapsorganisasieVulkaanBaljuAustraliëHoofpynMenseregtedagSweedsSeksualiteitVoornaamwoordLangste woordCristiano RonaldoKlem-in-die-kaakAborsie in Suid-AfrikaMartin Luther King jr.Distrik SesKoeffisiënt en magswortelNatriumtiosulfaatOutismeWoordeboek van die Afrikaanse TaalHartMetafoorTrappe van vergelykingAsemhalingBeëdigde verklaringKoolhidraatEkostelselDachshundGriekwa-AfrikaansVerenigde KoninkrykMorfologie (taalkunde)BesnydenisLys van Afrikaanse skrywersErfenisdag (Suid-Afrika)Franse RewolusieHeupJagluiperdRugbyKaapse VlakteProstaatkankerHartaanvalCarles PuigdemontMenseregte🡆 More