Shanxi

Shanxi (Chinees: 山西 pinyin: Shānxī luister (hulp·inligting)) is 'n provinsie in die sentraal-noorde van die Volksrepubliek China.

    Moenie verwar word met die aangrensende provinsie Shaanxi nie.
Shanxi

山西省 (Chinees)
Ping Yao se stadsmuur, Shanxi
Ping Yao se stadsmuur, Shanxi
Ligging van Shanxi in die Volksrepubliek China
Ligging van Shanxi in die Volksrepubliek China
Koördinate: 37°42′0″N 112°24′0″O / 37.70000°N 112.40000°O / 37.70000; 112.40000 112°24′0″O / 37.70000°N 112.40000°O / 37.70000; 112.40000
LandVlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
HoofstadTaiyuan
Grootste stadTaiyuan
Regering
 • TipeRegering van Shanxi
 • SekretarisLou Yangsheng
 • GoewerneurLin Wu
Oppervlak
 • Totaal156 000 km2 (60 000 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal36 500 000
 • Digtheid230/km2 (610/vk. myl)
 • Rang
18de
TydsoneUTC+08:00 (SST)
Etniese groepeHan (99,7%), Hui (0,2%)
Webwerfwww.shanxigov.cn
Shanxi
Die woord "Shanxi" in Chinese karakters

Die een-karakter afkorting is "晋" (pinyin: Jin), na die staat van Jin wat gedurende die lente en herfstydperk hier bestaan het. In 2014 het dit 'n bevolking van sowat 36,5 miljoen gehad. Die hoofstad en grootste stad is Taiyuan.

Die naam Shanxi beteken "wes van die berge", 'n verwysing na plek wes van die Taihangberge op die provinsie se grens. Shanxi grens aan Hebei in die ooste, Henan in die suide, Shaanxi in die weste en Binne-Mongolië in die noorde en bestaan hoofsaaklik uit 'n plato gedeeltelik begrens deur bergreekse.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

ChineesLêer:Zh-Shanxi.oggPinyinProvinsies van die Volksrepubliek ChinaVolksrepubliek ChinaWikipedia:MediahulpZh-Shanxi.ogg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse etniese groepe en kultureBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Nasionale lied van Suid-AfrikaMaatskaplike verantwoordelikheidPriemgetalMangelKatherine JohnsonDirekte en Indirekte redeMisdaadGeskiedenis van Suid-AfrikaSeksualiteitJudaïsmeSjimpanseeWapen van Suid-AfrikaBynierViëtnamMarie AntoinetteKatoenWoordeboek van die Afrikaanse TaalKweekhuisgasKinderregteSeksismeSwangerskapGroot GatLys van Suid-Afrikaanse skrywersEskomErosietipesLetterlike en figuurlike taalgebruikStereotipeJohan VorsterLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaBlaarAnilingusOntbossingGetalPornografieKopieregSomerGeelslangDemi Lee MooreNiersteenPornografiese akteurKontinentGevolge van aardverwarming op oseaneTaalRenteNoord-KaapMiddelmisbruikOnderwysVaginaPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaVoornaamwoordWaterstofMag (sosiale wetenskappe)Sleutel (musiek)ErfenisJuraSuiwelprodukBruto binnelandse produkAvbobEkonomieWhatsAppGraaff-ReinetMeningsverskil oor aardverwarmingCheslin KolbeKoorsGoogle TranslateLiefdeDroogteSpreeuInternetAntisemitismeVulvaXenofobieKernoorlog🡆 More