Sarpa-Rajon

Sarpa-rajon (Russies: Сарпинский район, Kalmikies: Сарпан район) is 'n administratiewe rajon van Kalmikië, Rusland.

Dit lê in die noordwestelike deel van die republiek en grens aan twee ander federale deelgebiede van Rusland, Rostof-oblast en Wolgograd-oblast. Die rajon se setel is die dorp Sadowoje.

Sarpa-rajon
Сарпинский район
Die ligging van Sarpa-rajon in Kalmikië
Die ligging van Sarpa-rajon in Kalmikië
Politieke status
Land Rusland
Federale distrik Suidelike
Deelgebied Kalmikië
Tipe Rajon
Stigting 1920
Regering
Setel Sadowoje
Hoof Basang Mandzjijef
Bevolking
Sensus 2021
Totaal 11 084
Volgorde 7de
Digtheid 2,97/km²
Statistiek
Oppervlakte 3 738 km²
Volgorde 8de
Tydsone UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd)
Registrasienommer 08
Wapen en vlag
Portaal  Portaalicoon   Rusland

Demografie

Volgens Sensus 2010 het Sarpa-rajon 13 796 inwoners gehad. Etniese Russe en Kalmikiërs vorm die meerderheid van die rajon se bevolking.

Etniese groep Sensus 2010 Persentasie
Russe 7 630 55,3%
Kalmikiërs 4 368 31,7%
Dargine 639 4,6%
Tsjetsjniërs 473 3,4%
Georgiërs 101 0,7%
Ander groepe 585 4,2%
Totaal 13 796 100%

Verwysings

Tags:

Federale deelgebiede van RuslandKalmikiesKalmikiëRostof-oblastRuslandRussiesWolgograd-oblast

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyArabies-Israeliese konflikLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameRooiLys van medisinale kruieAgtervoegselAfrikaanse woordelys en spelreëlsAfkortingKasterolieGevolge van aardverwarming op oseaneKwaZuluUitwerking van klimaatsveranderingProteaErfenisdag (Suid-Afrika)OutismeVoorvoegselJazzVarkgriepMonoloogSpelerposisies in rugbyHerfsAfleiding (taalkunde)TierboskatKlem-in-die-kaakSeekoeiMikroskoopBerlynse MuurHipoteseVeelvuldige skleroseGrondwet van Suid-AfrikaBek-en-klouseerXhosasAs jy singHaasAkuutSeksuele opwekkingBoor (element)Hoërskool Sentraal, BloemfonteinMiltXhosaBrugWaarheid-en-versoeningskommissieSpringbokkePiesangSkaapInsekOndernemingsvormKoorsVersamelnaamKeelseerDubbelpuntSlag van Cuito CuanavaleGiuseppe GuarneriTswanaPampoentjiesOrgasmePatriotic AllianceGesondheidMasturbasieGalileo GalileiKatoenVrugLys van Suider-Afrikaanse soogdiereMusieksimboleAgtergrond (narratief)Desmond TutuKankerVerkoueQErektiele disfunksieDolfynKaapse MaleiersHemelvaartsdagBokmakierieKonsentrasiekampMenslike skeletXHTMLLys van Suid-Afrikaanse kunstenaars🡆 More