Tsjetsjniërs

Die Tsjetsjniërs (Tsjetsjnies: Нохчий Noxçiy; Oud-Tsjetsjnies: Нахчой Naxçoy) is 'n etniese groep van die Nach-volke inheems aan die noordelike Kaukasus-streek in die Europese deel van Rusland.

    Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Tsjetsjnies.

Hulle praat Tsjetsjnies, 'n Noordoos-Kaukasiese taal, as moedertaal en Russies as tweede taal. Die Tsjetsjniërs is hoofsaaklik aanhangers van die Soennitiese Islam, gevolg deur klein minderhede van Oosters-Ortodokse Christene en Ateïste.

Tsjetsjniërs

Totale bevolking: 1,5–2 miljoen
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Rusland Rusland 1 431 360

Flag of Europe Europese Unie 130 000–200 000

Vlag van Turkye Turkye 100 000
Vlag van Kasakstan Kasakstan 38 000
Vlag van Jordanië Jordanië 15 000
Vlag van Irak Irak 10 000+
Vlag van Georgië Georgië 10 000
Vlag van Sirië Sirië 5 000–6 000
Vlag van Azerbeidjan Azerbeidjan 5 000
Vlag van Egipte Egipte 5 000
Vlag van Oekraïne Oekraïne 2 877
Vlag van Kirgisië Kirgisië 2 200
Vlag van Spanje Spanje 2 100
Vlag van Oesbekistan Oesbekistan 1 600
Vlag van Turkmenistan Turkmenistan 900

Taal: Tsjetsjnies, Russies
Geloofsoortuiging: Hoofsaaklik Soennitiese Islam
Minderhede Oosters-Ortodokse Kerk en Ateïsme
Verwante etniese groepe: Nach-volke (Ingoesjetiërs, Bats-volke, Kist-volke) en ander Noordoos-Kaukasiese volke
Tsjetsjniërs
Verspreiding van Tsjetsjniërs in die Kaukasus-streek in rooi

Tsjetsjniërs vorm die sesde grootste etniese groep in Rusland en maak sowat 1% van dié land se bevolking volgens die sensus van 2010 uit. Die meeste Tsjetsjniërs leef in die outonome republiek Tsjetsjnië (Rusland), gevolg deur Turkye.

Tsjetsjniërs is nou verwant aan die Ingoesjetiërs in die aangrensende Ingoesjetië en albei behoort tot die Nach-volke.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AteïsmeEtniese groepEuropaIslamKaukasusMoedertaalNoordoos-Kaukasiese taleOosters-Ortodokse KerkRuslandRussiesTsjetsjniesTweede taal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Covid-19-pandemieKlankverskynselsKolorektale kankerWeervoorspellingSimmetrieKaapstadse waterkrisis 2015-2018Wieg van die MensdomNamibiëGoudKarlien van JaarsveldWisselkoersSamestellingWinterLyfstraf in skoleRugbyDuitslandAvbobGalblaas25 AprilDokterHage GeingobKindermishandelingRefentse MorakeOu Apostoliese KerkBloemfonteinRoesEmfiseemMaatskaplike verantwoordelikheidWêreld- Ekonomiese ForumJust NuisanceRegHeks van HexrivierdgbsjHerpes simplexKwaZulu-NatalKonsentrasiekampNoordwesLionel PetersonAnilingusSenuweestelselLys van Afrikaanse skrywersGetalWeer (meteorologie)Afrikaanse woordelys en spelreëlsIngrid JonkerEreksieKweekhuiseffekHorlosieMagnetismeHartRassisme in AfrikaSonkragInternetAanhalingstekensWoordeboek van die Afrikaanse TaalEdel Agtvoudige PadMaatskappyKoorsKaapstadOplossing (chemie)AfkortingBelastingRenosterLys van Afrikaanse rolprenteNatuurlike hulpbronOlimpiese Somerspele 2024Kasteel die Goeie HoopDroogteBritse RykEnergie-ontwikkelingBoelieryNederduitsch Hervormde KerkHomoniemAngolaAfrikaanse WikipediaSlag van Cuito Cuanavale🡆 More