Sncf

Die afkorting SNCF verwys na Frankryk se nasionale spoorwegmaatskappy (Société Nationale des Chemins de fer français), wat die grootste deel van die Franse spoorwegnet en onder meer ook die sneltrein TGV, wat in 1981 ingevoer is, beheer.

'n Dogtermaatskappy van SNCF, CFC, beheer die spoorwegnet van die eiland Korsika.

Société Nationale des Chemins de fer Français
Tipe Staatsmaatskappy
Gestig 1 Januarie 1938
Hoofkantoor ParysFrankryk
SleutelpersoneGuillaume Pépy (president)
Gebied bedienFrankryk en Monaco
IndustrieVervoer
ProdukteSpoorvervoer, vragvervoer, instandhouding van infrastruktuur
Inkomste€7,3 miljard (2012)
Bedryfsinkomste€33,8 miljard (2012)
Netto inkomste€383 miljoen (2012)
Werknemers250 000 (2012)
MoedermaatskappyFranse Republiek (100%)
Dogter-
maatskappye
SNCF Participations, SNCF Keolis 70 %
Webwerfsncf.com
Sncf

Ekonomie van Frankryk


Air France
CAC 40
Euro
Landbou
SNCF

Sncf
'n TGV-hoësnelheidstrein van die Franse Spoorweë in die stasie Marseille-Saint-Charles.

Die Franse spoorwegnet het tans 'n lengte van 32 000 kilometer, waarvan 14 500 kilometer geëlektrifiseer en 1 500 kilometer geskik is vir hoësnelheidstreine. Die SNCF het 180 000 werknemers in diens wat daagliks sowat 14 000 treine hanteer.

Die maatskappy SNCF is op 1 September 1937 gestig, en vanaf 1 Januarie 1938 vorm die voormalige ses spoorwegmaatskappye nog slegs die régions (spoorlynstreke) Nord, Est, Sud-Est, Sud-Ouest, Ouest en Mediterranée. Met die uitsondering van die laasgenoemde het alle spoorlyne Parys as hulle vertrekpunt.

Op 1 Januarie 1983 verval die ou ooreenkomste van die jaar 1937, en SNCF word vir goed die nasionale spoorwegmaatskappy van Frankryk. Die spoorlyngeriewe word sedert 1997 deur 'n aparte maatskappy, die Réseau Ferré de France (RFF), beheer. Toekomstig sal die spoorwegnet ook deur ander maatskappye benut kan word.

Verwysings

Tags:

1981FrankrykKorsikaTGV

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nasionaal-SosialismeDoziNatriumWortelSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureHage GeingobSamestellende afleidingBywoordMaroela MediaOligopolieXhosasSnaarinstrumentHeks van HexrivierNic de JagerStedelike hitte-eilandLenteKlavierLongontstekingKalenderIngenieursweseMonopolieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Thomas EdisonKunsmatige intelligensieAlliterasieDachshundApostoliese GeloofsendingDiskriminasieBlack SashPseudowetenskapHokkieNasionalismeMusieksimboleKnysnaVulkaanJudaïsmeHomoniemEkonomiese sektorSowjetunieLaeveldSuikersiekteRassisme in AfrikaMangelMynbouKindermishandelingFotosinteseKoos du PlessisKaapstadse waterkrisis 2015-2018Lys van bekende Suid-AfrikanersGeestesteuringGeskiedenis van Suid-AfrikaEkologieNieuwoudtvilleBTWHulpwerkwoordVaginale kankerBotswanaSmaakVolhoubaarheidLys van Joodse feeste en herdenkingsDurbanTelwoordMag (sosiale wetenskappe)DieremishandelingAntisemitismeVormEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaRekeningkundeBybelSiya KolisiTweede WêreldoorlogPubliekSeksSelfstandige naamwoordTweede VryheidsoorlogDepressie (gemoedstoestand)🡆 More