Cac 40

Air France CAC 40 Euro Landbou SNCF

Cac 40

Ekonomie van Frankryk

Die CAC 40 ('n afkorting van Cotation Assistée en Continu, "voortlopende lysting") is 'n Franse effektebeurs-indeks en die leidende indikator vir die effektebeurs Euronext in Parys. Die indeks verteenwoordig die veertig belangrikste aandele en is saamgestel uit maatskappye wat ten opsigte van hulle markkapitalisasie tot die eenhonderd grootstes in Frankryk behoort. Sy basisindeks van 1 000 is op 31 Desember 1987 vasgestel. Vanaf 1 Desember 2003 mag die indeks (onder inagneming van die ekonomiese gewigte) vry beweeg.

'n Besondere kenmerk van die CAC 40 is dat, alhoewel hy uit Franse maatskappye saamgestel is, sowat 45 persent van die aandele in buitelandse besit is. Die groot aandeel buitelandse beleggers is die resultaat van 'n lang reeks privatiserings, wat vanaf die tagtigerjare van die 20ste eeu in Frankryk plaasgevind het.

Samestelling

'n Lys van die maatskappye in die CAC 40 (soos gelys op 27 November 2022):

Tags:

Air FranceEuroLandbou in FrankrykSNCF

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LenteSikloonAardbewingHulpwerkwoordSuikersiekteVerlede tydAfrikaanse taalleerMandalaBloemfonteinLionel MessiKoolstofdioksiedHemelvaartsdagSpelerposisies in rugbyRymGewone breukeLandbouNelson MandelaArmoedeverligtingFrederik Willem de KlerkSwart nasionalismeSeksismeAnrich HerbstMenslike seksuele gedragBelgiëKlinkerTuisbladVigsDepressie (gemoedstoestand)HaasPikkewynSowjetunieSkarlakenkoorsJodeInsekLeestekenLys van Suid-Afrikaanse skrywersKorrupsieHoofkarakterHokkieFabelSlag van Cuito CuanavaleHoender1200Erektiele disfunksieGroot GatWaterApostoliese GeloofsbelydenisPesachIntensiewe vormAfvalbestuurAardeMartin Luther King jr.WikiKletsrymIslamitiese StaatGeelsugMolekuulSinoniemKookpuntSamestellingSpringbokkeKrokodilMobutu Sese SekoSteenkoolKanadaGesondheid22 AprilAfrikaanse woordelys en spelreëlsVarkKangogrotteEtniese groepWetenskapInentingJanie du PlessisInligtingAgtergrond (narratief)🡆 More