Sa Akademieprys Vir Vertaalde Werk

Die SA Akademieprys vir Vertaalde Werk is ’n letterkundeprys deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wat oorspronklik driejaarliks toegeken is vir ’n vertaling in Afrikaans van hoogstaande gehalte.

Dit het ontstaan in 1948, nadat die Akademie se keurkomitee van die Hertzogprys vir Drama niks bekroonbaars in die Afrikaanse drama kon vind nie. Dieselfde genre-indeling (prosa, poësie, en drama) word gevolg as by die Hertzogprys, met vertaling uit enige taal, maar met berekening van die aansien wat die vertaalde stuk binne sy eie letterkunde het, en in ag genome die juistheid en algemene geslaagdheid van die vertalingswerk.

Die prys word tans (2005) geborg deur Nedbank.

Lys van pryswenners

Drama

Sa Akademieprys Vir Vertaalde Werk 
Prof. T.J. Haarhoff, wenner van die 1952-prys vir drama.

Prosa

Sa Akademieprys Vir Vertaalde Werk 
Hymne Weiss, 1957-wenner van die prosaprys.

Poësie

Sa Akademieprys Vir Vertaalde Werk 
Uys Krige, viermalige wenner van die dramaprys en een maal van die poësieprys.

Bronne

Verwysings

Tags:

Sa Akademieprys Vir Vertaalde Werk Lys van pryswennersSa Akademieprys Vir Vertaalde Werk BronneSa Akademieprys Vir Vertaalde Werk VerwysingsSa Akademieprys Vir Vertaalde Werk1948AfrikaansDramaGenreHertzogprysPoësieProsaSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMenslike seksuele gedragWoordMetaalPoësieVaginale kankerJakobLys van chemiese elemente volgens atoomgetalVoegwoordBerghaanBreyten BreytenbachSwartkwasmuishondGeografie van Suid-AfrikaMeeueGreen PornoJavaScriptStudievaardighedeAssonansieDemokratiese Republiek die KongoTekstielKlimaatsverandering in AfrikaIronieMobutu Sese SekoInstagramWapen van NamibiëEkonomiese sektorTropiese sikloonC. Louis LeipoldtGoeie VrydagKurt-Lee ArendseBeesvleisKoperLys van musiekinstrumenteEkonomieAfkortingSonSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieOseaanbesoedelingErosietipesArabies-Israeliese konflikAgtervoegselBernice WestAtriale fibrillasieAfrikaansAntisemitismeVoedselkettingLübeckCalviniaSeptimius AwardsAardverwarmingNelson MandelaHeelgetalSeisoenCristiano RonaldoKlimaatveranderingVeerSweedsAmateurradioStaatstoelaeApokriewe boekeWatersuiweringKunselementeNoord-Sotho (taal)JudaïsmeDiarreeFrankrykVoëlNadia ValvekensJan van TonderPseudowetenskapFiela se kindMondMenstruasieIntensiewe vormErfenisdag (Suid-Afrika)DriedimensioneelMartin Luther King jr.Werkersdag🡆 More