Herodotos

Herodotos van Halikarnassos (Grieks: Ἡρόδοτος Ἁλικαρνᾱσσεύς, oftewel Hēródotos Halikarnāsseús) was 'n Griekse historikus van die 5de eeu v.C.

– omstreeks 425 v.C.) wat beskou word as die "Vader van Geskiedenis" as vakgebied in die Westerse kultuur. Hy was die eerste historikus sover bekend wat sy materiaal stelselmatig versamel het, die akkuraatheid daarvan tot 'n mate getoets het en dit op 'n goed geordende en lewendige manier aangebied het. Hy is byna uitsluitlik bekend vir sy bundel Die Geskiedenisse, 'n verslag van sy "ondersoeke" (Grieks: ἱστορίαι, 'n woord wat in Latyn oorgeneem is en die hedendaagse betekenis van "geskiedenis" aangeneem het) na die oorsake van die Grieks-Persiese oorloë wat plaasgevind het in 490 en 480-479 v.C. Hy het hom veral onderskei deurdat hy gebeure wat andersins kwalik gedokumenteer sou wees, in 'n vertellende trant weergegee het; maar ook weens sy dikwels omslagtige beskrywings van die verskillende plekke en volke wat hy tydens sy wye omswerwinge in die lande aan die Middellandse en Swartsee teëgekom het. Alhoewel sommige van sy stories nie volkome akkuraat was nie, het hy beweer dat hy slegs weergegee het wat aan hom vertel is.

Herodotos
Herodotos
Gebore
Ἡρόδοτος Ἁλικαρνᾱσσεύς

ca. 484 v.C.
Sterfca. 425 v.C. (op ca. 60)
Thurii, Calabria of Pella, Makedonië
NasionaliteitAntieke Griekeland
Beroephistorikus en skrywer
Bekend virHistoria
Ouer(s)Lyxes (vader)
Dryo (moeder)

Nota

Tags:

5de eeu v.C.GeskiedenisGrieksGrieks-Persiese oorloëHalikarnassosMiddellandse SeeSwartsee

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Islamitiese Staat – Khorasan ProvinsieMandalaGreen PornoBosluisLettergreepJazzChristiaan BarnardGalileo GalileiKlimaatsverandering in Suid-AfrikaFrankrykKasteel die Goeie HoopAborsieSlag van Cuito CuanavaleSonnestelselSuikersiekteJan van RiebeeckLys van Afrikaanse skrywersReënvalbepalingTelevisieProstaatkankerKolorektale kankerDoelwitMagneetRenosterBoer Soek 'n VrouGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondVoorvoegselLeonardo da VinciSirkelMartin Luther King jr.AlliterasieMenstruasieJan-Willem BreureSuiwelprodukHoofstadGroot GatEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaManie LibbokAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidGautengAgtergrond (narratief)BestaansboerderyAtoomShakaKletsrymDonderstormRumatoïede artritisKrokodilWaterpokkiesInsekPaasfeesSeksposisieKunstenaarVoortrekkermonumentDieremishandelingSamestellingNiersteenSelfieLemoenTydSinoniemXenofobie in Suid-AfrikaFamilie (verwantskap)DundermLangste woordGeboorteLongontstekingKuberkrakerAfkappingstekenWerkwoordIdioomKanadaPlae van EgipteBywoordLys van landeSwawelIronie🡆 More