Robin Gibb

Robin Hugh Gibb, (22 Desember 1949 – 20 Mei 2012) was 'n Britse sanger en liedjieskrywer.

Hy was lid van die Bee Gees, 'n internasionale bekende sanggroep wat hy saam met sy tweelingbroer, Maurice en ouer broer, Barry gestig het. Hy het ook 'n jonger broer gehad, Andy Gibb, wat 'n solosanger was.

Robin Gibb
Robin Gibb
Robin Gibb in 2008
Agtergrondinligting
GeboortenaamRobin Hugh Gibb
Gebore22 Desember 1949
Douglas, Eiland Man
OorsprongManchester, Lancashire, Engeland
Sterf20 Mei 2012
Londen, Verenigde Koninkryk
GenresRock, psychedelic rock, baroque pop, soft rock, adult contemporary, blue-eyed soul, disco, new wave, synthpop
Beroep(e)sanger, liedjieskrywer, rekordprodusent
Instrumentestem, klavier, orrel, kitaar
Jare aktief1955–2012
EtiketteLeedon, Festival, Spin, Polydor, Atco, RSO, Mirage, EMI America, SPV
AssosiasiesThe Rattlesnakes, Bee Gees, One World Project
Webwerfrobingibb.com
Robin Gibb
Robin Gibb op die Nederlandse stasie AVRO tydens 'n uitsending van TopPop in 1973.

‎Ateljeealbums

  • Robin's Reign (1970)
  • How Old Are You? (1983)
  • Secret Agent (1984)
  • Walls Have Eyes (1985)
  • Magnet (2003)
  • My Favourite Christmas Carols (2006)
  • 50 St. Catherine's Drive (2014)
  • Sing Slowly Sisters (2015)

Verwysings

Tags:

194920 Mei201222 DesemberBee Gees

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SprokieVoortrekkermonumentDuitse maselsDaggaLys van medisinale kruieKaapstadse waterkrisis 2015-2018LeeudoringstadElon MuskWoestynCristiano RonaldoMutasieBruto binnelandse produkAarde se atmosfeerAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeVlekvrye staalWet op Bantoe-onderwysSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994EkonomiePlatteland (rolprent)ArabiesLandbouWes-AfrikaWerkersdagEkotoerismeBloedvergiftigingLionel PetersonSebraMuishondItaliëVraag en aanbodStaalSamestellingNasiebouEpilepsieKoorsAspoestertjieMeervoudAnale seksMetafoorEllipstekenWerwelkolomKlavierSomerAarverkalkingEtniese groepSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024OorkruipersChemiese reaksieSanskritDie Stem van Suid-AfrikaSuid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)WebblaaierJuanita du PlessisAtleetvoetPaarl GimnasiumKaapstadBeesvleisCovid-19-pandemieOmgewingskwessies in Suider-AfrikaPseudowetenskapSelfmoordGalblaasSias ReineckeAntjie SomersLys van Suider-Afrikaanse soogdiereUnited Democratic FrontSinoniemHaasPaulus van TarsusTien GebooieHulpwerkwoordVier temperamenteKoppeltekenBTWMaagsweerGewone slakvreter🡆 More