Riemblaarsuikerbos: Plantspesie

Die Riemblaarsuikerbos (Protea lorifolia) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Protea genus.

Die plant is endemies aan Suid-Afrika. Dit kom oor 'n wye gebied voor, in die Koue Bokkeveld tot Swartberg, Riviersonderendberge, Langeberg tot Kougaberge, Baviaanskloofberge, Grahamstad, Riebeek-Oos en Bosberg by Somerset-Oos waar dit deel van die fynbos-bioom is. Die struik is kompak, rond, word 3.0 m hoog en blom van April tot Oktober.

Riemblaarsuikerbos
Riemblaarsuikerbos: Sien ook, Verwysings, Bronne
Riemblaarsuikerbos: Sien ook, Verwysings, Bronne
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. lorifolia
Binomiale naam
Protea lorifolia
(Salisb. ex Knight) Fourc., 1932
Sinonieme
  • Erodendrum lorifolium Knight
  • Protea macrophylla R.Br.
  • Scolymocephalus macrophyllus (R.Br.) Kuntze

Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef. Die saad word geberg in 'n doppie en deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van voëls. Die plant groei op droë hellings in sandsteengrond op hoogtes van 450 - 1 400 m.

Die boom se FSA-nommer is 91. In Engels staan dit as die Strap-leaved Sugarbush bekend.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakel

Tags:

Riemblaarsuikerbos Sien ookRiemblaarsuikerbos VerwysingsRiemblaarsuikerbos BronneRiemblaarsuikerbos Eksterne skakelRiemblaarsuikerbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Volhoubare ontwikkelingLys van Afrikaanse rolprenteVulkaanAardbewingDoziMusiekLettergreepGompouInflasieStephanus Jacobus du ToitVan Breda-moordeMenslike seksuele gedragVoorvoegselAnette EngelbrechtLys van kinderspeletjiesGrondsoorteTemperatuurregulering (biologie)BloedsomloopstelselTafelbergHoërskool DiamantveldBroodbomeSeksuele fetisjismeKarpFamilie (verwantskap)PersentasieApple Inc.Deon GrootJan BlohmJacob ZumaGetalGrootrietrotMaselsDanie du ToitColeskeSenuweestelselFred Zeilinga2023 Monaco Grand PrixCleopatra VIIVleesbaaiDuitslandWaterkringloopProstaatmasseringHeuningbyMenslike skeletWikipediaRod AlexanderPerineumOtterKuifkophoutkapperKimberleyIslamPlagiaatVisGriekelandWaldemar SchultzAntjie KrogUnited Democratic FrontAtoomApartheid2023 Azerbeidjanse Grand PrixVlag van AfghanistanWerkersdagAuschwitz-konsentrasiekamp2023 Spaanse Grand PrixIndiëKoorsblaarAfrikaanse TaalmonumentApokriewe boekeKrieketJaco du PlessisKremetartLys van Suid-Afrikaanse skrywersBybelAntieke Nabye OosteGianna MichaelsGemeenskapsorganisasieHokkie🡆 More