Rooiwortelboom

Die Rooiwortelboom (Rhizophora mucronata) is 'n boom wat voorkom aan die seewaartse kant van wortelboommoerasse.

In Engels staan die boom bekend as die Red mangrove. Die boom produseer kenmerkende steltworels wat tot 2 m lank is. Die lengte van die wortels is gelyk aan die verskil tussen die getye. Met hoogwater lyk dit asof die bome op die water dryf en tydens laagwater kan die wortels gesien word. Die vrug lyk soos 'n leeragtige groen bessie en ontkiem aan die boom en produseer dan 'n saailing wat soms tot 45 x 2 cm groot is. Die vrug en die saailing stuur baie vinnig wortels uit sodra dit in die modder val.

Rooiwortelboom
Rooiwortelboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Rhizophora
Spesie:
R. mucronata
Binomiale naam
Rhizophora mucronata
Lam.
Rooiwortelboom
Rooiwortelboom

Die spesie word op die SANBI-rooilys as veilig (LC) genoem. Dit kom in Suid-Afrika voor op die kus van KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap, maar dit is nie endemies aan Suid-Afrika nie. Hulle word in die wortelboommoerasse van Suid-Afrika en Mosambiek aangetref.

Sien ook

Rooiwortelboom 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Rhizophora mucronata

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KindersiektesBreyten BreytenbachBek-en-klouseerHandelsmerkDirekte en Indirekte redeLeonardo da VinciKewerVersamelnaamLyfstraf in skoleVarkJode in Suid-AfrikaPornografieElektrolietAlliterasieAborsieTolla van der MerweGawes van die Heilige GeesPlantVaginale kankerSarel Jacob PretoriusMonopolyDonderstormHerpes simplexKorrupsieAngssteuringVerkoue16 NovemberHandré PollardJudaïsmeStilleweMensGlasYsterPersoon (taalkunde)KontinentKinkhoesRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Hannes van WykKommaNic de JagerNommertekenStereotipeLondenDesmond TutuWikiquoteMantisByvoeglike naamwoordGeskiedenis van kindermishandelingVoorvoegselAartappelOnderhandelinge om apartheid te beëindigNG gemeente JansenvillePenisNazi-DuitslandNasionaal-SosialismeAfrikaanse WikipediaC. Louis LeipoldtMark (ekonomie)GqeberhaMagsverheffingVulvaRugbywêreldbeker 2023Familie (verwantskap)KunselementeAl-FatihaMorfologie (taalkunde)SeksismeArabies-Israeliese konflikBesnydenisMagnetismeKaapstadBraaiVoorsetselGrootste rampe in Suid-AfrikaMilitêre diensplig in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse rand🡆 More