Swartwortelboom

Die Swartwortelboom (Bruguiera gymnorrhiza) is 'n wortelboom wat aan die seekant van wortelboommoerasse groei en met die Rooiwortelboom en Witseebasboom vermeng.

Swartwortelboom
Swartwortelboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Bruguiera
Spesie:
B. gymnorrhiza
Binomiale naam
Bruguiera gymnorrhiza
(L.) Lam., (1798)
Sinonieme
Sien teks.

Die SANBI-rooilys gee dit as veilig (LC). Die boom kom in die ekostreek wortelboommoerasse van Suid-Afrika en Mosambiek voor, maar dit is nie endemies in Suid-Afrika nie.In Afrika is dit inheems in Suid-Afrika, Comore-eilande, Djiboeti, Madagaskar, Mauritius, Mosambiek, Seychelle, Tanzanië, Kenia en Somalië.

Dit is ook inheems in Australië waar dit in Nieu-Suid-Wallis, Noordelike Gebied en Queensland voorkom.

Dit het 'n Paleotropiese verspreiding en kom vanaf Suid-Afrika en Kenia tot aan Japan, Fiji en Vanuatu voor.

Sinonieme

  • Bruguiera capensis Blume
  • Bruguiera conjugata (L.) Merr.
  • Bruguiera conjugata f. alba Stone
  • Bruguiera gymnorhiza f. alba (Stone) Fosberg
  • Bruguiera gymnorhiza var. palun Blume
  • Bruguiera rheedei Blume
  • Bruguiera rumphii Blume
  • Bruguiera wightii Blume
  • Bruguiera zippelii Blume
  • Bruguiera zippelii var. oblongifolia Blume
  • Rhizophora conjugata L.
  • Rhizophora gymnorhiza L.
  • Rhizophora palun DC.
  • Rhizophora rheedei Steud.
  • Rhizophora tinctori Blanco

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Swartwortelboom SinoniemeSwartwortelboom Sien ookSwartwortelboom VerwysingsSwartwortelboom BronneSwartwortelboom

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VerkleinwoordKrimpvarkieGrondwetNasionalismeStaatstoelaeBosluisbytkoorsAngssteuringUitwerking van klimaatsveranderingAntjie SomersChatGPTMynbouHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSias ReineckeEjakulasieKaliumHeupAB de VilliersCeresKnysnaDiepaartromboseAfro-AmerikanersKoue OorlogPinksterNG gemeente TheunissenPerdMantisOnse VaderByung-Chul HanHondStam (taalkunde)SikloonLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaCarike KeuzenkampJaco JacobsInsekGenitale vratIsraelSwawelKriekWetenskaplike klassifikasieBreinKomplementêre kleureMielieBraaiKrugerwildtuinBernice WestPirow BekkerRosa ParksEnkelvoudige sinWes-KaapRenteOopbroninhoudOnderhandelinge om apartheid te beëindigLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaAkademiaAfkortingBeurtkragVeerWaterkringloopFabelPrimêre sektor van die ekonomieGautengTweede WêreldoorlogMarie AntoinetteKlimaatsverandering in AfrikaSanskritGrondsoorteSpelerposisies in rugbyPornografieHipoteseNetbalPesachTuisbladRobbeneilandDemi Lee Moore🡆 More