Sleutelbord

'n Sleutelbord of toetsbord is 'n rekenaartoestel, soortgelyk aan 'n tikmasjien, wat gebruik word om 'n rekenaar mee te beheer.

Sleutelbord
Uitleg van 'n 104-QWERTY-sleutelbord.
Sleutelbord
Uitleg van 'n Dvorak-sleutelbord.
Sleutelbord
'n Standaard Hebreeuse sleutelbord met Hebreeuse en QWERTY-sleutels.

Fisies bestaan 'n sleutelbord uit 'n versameling reghoekige knoppies, of sleutels. Sleutelborde het tipies karakters op die sleutels wat aandui watter simbool geproduseer gaan word as die sleutel gedruk word. Meeste sleutels produseer 'n enkele simbool, minder algemene simbole kan geproduseer word deur sekere sleutels gelyktydig of in sekwensie te druk.

Ongeveer 50% van alle sleutels produseer letters, nommers of tekens (karakters). Ander sleutels kan aksies uitvoer wanneer hulle gedruk word. Sekere aksies is beskikbaar deur een of meer aksie sleutels gelyktydig te druk.

Eksterne skakels

Tags:

RekenaarTikmasjien

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NiemetaalKoperMaselsDigtheidBeesDriedimensioneelSmeltpuntEkonomieSirkelAfrikaanse WikipediaWebwerfTswanaErektiele disfunksieSatellietAnilingusAarverkalkingWilna SnymanGautengGrondwet van Suid-AfrikaWerkersdagNasionale VrouedagSonnetLetterlike en figuurlike taalgebruikSuid-Afrikaanse WeermagVoedingTurkyeBosbokBateWêreldboekedagLübeckNierKankerSharpeville-slagtingProteïenKorrupsieArabies-Israeliese konflikMoedersdagArmoedeverligtingLeenwoordKoppeltekenWiskundige terminologieSuurstofJeugdagWaterbesoedelingLys van Kaapstad se voorstedeKunsmatige intelligensieDesimale breukeDolfynNoordwesWolkMagneetVraag en aanbodGroot TrekJavaScriptStadAfrikaansUniegebouHidroëlektrisiteitInflasieSinkTekstielTuberkuloseVerkragtingEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaBedryfstelsel (inligtingstegnologie)Klem-in-die-kaakSpysverteringstelselPinksterTegnologieMonopolyHorlosieNetbalRenaissanceChapmanspiek-rylaan🡆 More