Suid-Afrika R364

Die R364 is 'n streeksroete in Suid-Afrika wat Lambertsbaai met die R27-streeksroete, tussen Calvinia en Nieuwoudtville verbind.

Vanaf die R27 gaan die roete oor die Pakhuispas en die Botterkloofpas, deur Clanwilliam, kruis die N7-nasionale pad, en gaan dan deur Graafwater voor dit Lambertsbaai bereik.

Streeksroete R364 shield

Streeksroete R364
Belangrike aansluitings
WespuntLambertsbaai
 Suid-Afrika R364 N7
OospuntSuid-Afrika R364 R27 by Calvinia
Ligging
DorpeClanwilliam
Graafwater
Snelwegstelsel
Genommerde roetes in Suid-Afrika
Suid-Afrika R364 R363R365 Suid-Afrika R364

Sien ook

Bron

Tags:

BotterkloofpasCalviniaClanwilliamGraafwaterLambertsbaaiN7 (Suid-Afrika)NieuwoudtvillePakhuispasR27 (Suid-Afrika)Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Apple II-reeksVrymesselaryWaterpokkiesBoeddhismeTrigeminale neuralgieDrake (musikant)Veelrassige pornografie2024 Formule Een-seisoenEllipstekenLiesbreukSoortnaamGevolge van aardverwarming op oseaneElon MuskErfenisBotswanaJodeDuitslandMasizole MnqaselaAsiëLys van hoofstedeHennie MaasSirkelHomoniemTrappe van vergelykingStamlose broodboomOopbroninhoudOppervlakteRassismeHeks van HexrivierMagda van BiljonRookgewoontePomeloPastoorZambiëHelpmekaar-kollegeGesondheidOrtopedieSenegalWikipediaSpringbokafrigtersVlag van Suid-AfrikaWiskundige terminologieMenseregtePseudowetenskapKarakteriseringNasionale VrouemonumentMonopolyMielieMoskouVloeistofSwangerskapVaginale kankerSerebrospinale vogMartin Luther King jr.PortugalGeslagsorgaanErfenisdag (Suid-Afrika)Erektiele disfunksieInflasieHadedaMutasieMynbouFinale OplossingLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsDermpoliepGoogleInfeksieFrankrykLys van medisinale kruieToepassingsagtewareVleilandLiewe HeksieVisGianna MichaelsGordelroos🡆 More