Graafwater

Graafwater is 'n dorp in die Wes-Kaap in Suid-Afrika, 30 km wes van Clanwilliam.

Die dorp is in die Sandveld geleë en die R364-streekroete gaan deur die dorp.

Graafwater
Dorpie
Graafwater
Graafwater is in Wes-Kaap
Graafwater
Graafwater
Graafwater Graafwater se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 32°9′S 18°36′O / 32.150°S 18.600°O / -32.150; 18.600 18°36′O / 32.150°S 18.600°O / -32.150; 18.600
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikWeskus
MunisipaliteitCederberg
Stigting1920
Oppervlak
 • Totaal1,88 km2 (0,73 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal2 261
 • Digtheid1 203/km2 (3 120/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense14.2%
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense83.1%
 • Swart mense2.3%
 • Ander0.1%
Taal (2011)
 • Afrikaans97.4%
 • Engels1.2%
 • Ander1.5%
Poskode (strate)
8120
Poskode (posbusse)
8120
Skakelkode027

Geskiedenis

Die spoorlyn van Kaapstad noord na Bitterfontein het hierdie gebied in 1910 bereik. Die dorp is in 1920 gestig en het in 1957 'n onafhanklike gemeente van die NG Kerk geword. Die naam is moontlik afgelei van die gewoonte om in die droë rivierbedding vir water te grawe.

Distrik

Die dorpie is vandag 'n belangrike handelsentrum vir die gebied tussen Clanwilliam en Lambertsbaai. Die Heerenlogement is 25 km noord van Graafwater.

Wapen

Graafwater se dorpsraad het in 1998 'n wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer: In rooi, 'n goue deurlopende ingeboe punt belaai met 'n rooi toring, tussen regs, 'n vlies en links 'n koringgerf, albei goud Die helmteken was 'n graaf en 'n heraldiese fontein, en die wapenspreuk "Semper crescendo".

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Graafwater GeskiedenisGraafwater DistrikGraafwater WapenGraafwater Sien ookGraafwater VerwysingsGraafwater BronneGraafwaterClanwilliamDorpR364 (Suid-Afrika)SandveldSuid-AfrikaWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Rudi ClaaseLys van chemiese elemente volgens atoomgetalAnneli van RooyenKaaps-Hollandse stylLys van Afrikaanse skrywersVaginaTweede Nuwe JaarFabelLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKlimaatsverandering in AfrikaAfrikaanse WikipediaVryheidsmanifesAngina pectorisJakkalsArmoedeChristendomKoue OorlogSoogdierDuitslandDigvormAfrikanerweerstandsbewegingItaliëGrondPornografiese akteurBiodiversiteitDirekte en Indirekte redeRegeringAngssteuringWoordeboekJodeGezina, PretoriaTaalSeptimius AwardsAfrikaKaartVoorsetselBoomslangGriekwa-AfrikaansSan Andreas-breukTelwoordRookgewoonteFrankrykAlkoholismeKultuurPriemgetalSwart nasionalismeGrondsoorteKorrupsieMuskietSkildklierLetterkundeIngrid JonkerOlimpiese SomerspeleJagluiperdGianna MichaelsHortologieWeer (meteorologie)DomineeSmaakRefentse MorakeWater (molekuul)PoesWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaLys van Suider-Afrikaanse soogdiereMielieErosieKrugerwildtuinErfenisdag (Suid-Afrika)Kolorektale kankerDonkieCleopatra VIILewerTweede VryheidsoorlogOnderhandelinge om apartheid te beëindig🡆 More