Laterale Denke Provokasie

Provokasie is een van die laterale denktegnieke wat deur Edward de Bono ontwikkel is.

Die tegniek behels die opstel van 'n doelbewuste prikkeling/uitdaging in 'n argument of probleem. Anders as met logiese denke hoef die prikkeling nie sin te maak nie en is die doelwit daarvan eerder om van die gevestigde denkpatroon te ontsnap. Die doelwit is dus nie om, soos baie maal misverstaan word, laf te wees nie, maar om vore te sny dwarsoor die landskap (wat die brein se werking verteenwoordig) waar die riviere in gevestigde groewe vloei. Wanneer daar byvoorbeeld gedink word aan die ontwerp van die kajuit in 'n nuwe vliegtuig kan mens byvoordeeld 'n provokasie daarstel deur te sê: "die vliegtuig moet onderstebo vlieg".

Anders as met normale logika is die doelwit nie hier om die voor- en nadele van 'n vliegtuig wat onderstebo vlieg te debatteer nie, maar om die provokasie te gebruik om beweging te bewerkstellig. Dit beteken dat 'n mens sy verbeelding inspan en die provokasie gebruik om vars idees te stimuleer. 'n Mens kan jouself byvoorbeeld voorstel hoe dit sal wees om hierdie vliegtuig te land - hoe 'n mens 'n uitstekende uitsig op die aanloopbaan gaan hê as 'n mens kom land.

Verwysings

  • Lateral Thinking, A textbook of creativity; Edward de Bono; Penguin Bookss 1970; ISBN 0-14-013779-3

Eksterne skakels

Tags:

Edward de BonoLaterale denkeLogika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tweede WêreldoorlogBloedsomloopstelselSwartbewussynsbewegingSeksismeHerfsAfrikaansOu Apostoliese KerkWolmaransstadMenslike skeletHerpes simplexGasSikloonDesimale breukeKappie (skryfteken)Bipolêre gemoedsteuringNierGeskiedenis van NamibiëMangelWaterbesoedelingWikibooksBrandMetaalWerwelkolomAnne FrankSkarlakenkoorsDundermFranse RewolusiePolitieke partyPseudowetenskapDepressie (gemoedstoestand)Toekoms van die AardeAntjie SomersEngelsGroot TrekNegrologieAngssteuringDrake (musikant)MusieksimboleKlinkerGroot GatMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaMenseregteLeah van NiekerkAnilingusPatriotic AllianceMagda van BiljonPeriodieke tabelMediaWikiKlerksdorpBeeldspraakKarakteriseringAdolf HitlerEtniese groepOrlando, FloridaAkkedisBruto binnelandse produkEben EtzebethGewone slakvreterVoorvoegselHoutSkilpadKoekie (rekenaarwetenskap)GoogleTamatieAfvalbestuurSally EsterhuizenInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandJavaScriptDysselsdorp1 HenogIndustriële RevolusieNatuurbewaringPieter StraussIslamitiese mitologieXHTMLLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameAustralië🡆 More