Dinkskrum

'n Dinkskrum is die proses waartydens 'n persoon 'n probleem het en soveel idees as moontlik in 'n beperkte tyd genereer.

Die doel is om met soveel idees moontlik vorendag te kom. Gedurende die dinkskrum is dit beter om geen evaluering toe te laat nie en slegs alle idees neer te skryf. Die beoordeling van idees op hierdie stadium kan kreatiewe denke belemmer. Dus word alle idees, hoe laf ookal, neergeskryf.

Sien ook

Verwysings

  • Dinamiese Bedryfstudies deur Esterhuyse · Horn · Liebenberg, Kagiso, 2005

Tags:

SkryfTyd

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SonpaneelGroot TrekIntensiewe vormAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeFranse RewolusieBloedsomloopstelselOrtopedieSenuweestelselAdolf HitlerInkomsteOrgasmeAlkoholismeHondDaggaDroogteVroueregtePubiese hareBank (finansiële instelling)VormSeekatNasiebouDie Laaste Avondmaal (Leonardo)HerfsRob HersovEkologieWolfInfeksieVratYsterDesimale breukeArabies-Israeliese konflikSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994RooikatJohannes MeintjesWitbloedselJo BlackSuid-Afrikaanse GrensoorlogBeaufortskaalSublimasieDemografie van Suid-AfrikaLionel MessiJuraTienie HollowayHerpes simplexSteenkoolPseudowetenskapYstertydperkVeelvoudige sinSirkelLys van kinderspeletjiesEk is 'n Afrikaan (toespraak)IronieTrekarbeidWatersuiweringTandbederfDigvormAkuutKlavierGoudkus (streek)Leeudoringstad-spoorwegrampKongo-krisisMangelApokriewe boekeWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaFeminismeNederlandsVoegwoordVersoeningsdagOligopolieAfleiding (taalkunde)Suid-Afrikaanse randPaasfeesRekenaarNag van die lang messeNierversakingKrygkor🡆 More