Popigai-Krater

Die Popigai-krater in Siberië, Rusland, ding met die Manicouagan-krater in Kanada mee as die vierde grootste geverifieerde impakkrater op Aarde.

'n Groot boliedbotsing het die 100 km breë krater sowat 35 miljoen jaar gelede tydens die Eoseen geskep. Dit kan verband hou met die Eoseen-Oligoseen-uitwissing.

Popigai
Popigai-Krater
Slagstruktuur
Sekerheid Bevestig
Deursnee 90 km
Voorwerp se deursnee 5 ± 2 km
Ouderdom 35,7 ± 0,2 miljoen jaar
Eoseen
Boliedtipe H-chondriet
Ontbloot Ja
Gebied
Land Vlag van Rusland Rusland
Streek Krasnojarsk-krai
Ligging
Popigai-Krater
Die ligging van die Popigai-krater.
Popigai-Krater

Die krater is 300 km oos van die dorp Khatanga en 880 km noordoos van die stad Norilsk. Unesco het dit aangewys as 'n Geopark, 'n terrein van spesiale geologiese erfenis. Daar is 'n klein moontlikheid dat die Popigai-krater saam met die sowat 35 miljoen jaar oue Chesapeake Bay-slagkrater gevorm het.

Die terrein van die krater het paleontoloë en geoloë dekades lank betower, maar toegang tot die hele gebied was verbode weens diamante wat daar ontdek is. In 1997 is 'n groot ondersoekekspedisie daarheen gestuur, met 'n gevorderde begrip van die enigmatiese struktuur. Die voorwerp wat die krater veroorsaak het, is geïdentifiseer as óf 'n 8 km breë chondriet óf 'n 5 km breë steenmeteoriet.

Die skok van die impak het grafiet in die grond binne 'n radius van 13,6 km van die punt van impak onmiddellik in diamante verander. Dié diamante is gewoonlik 0,5 tot 2 mm in deursnee, maar uitersonderlike spesimens is 10 mm breed.

Verwysings

Skakels

  • Popigai-Krater  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

111°11′O / 71.650°N 111.183°O / 71.650; 111.183

Tags:

AardeBoliedEoseenEoseen-Oligoseen-uitwissingImpakkraterKanadaRuslandSiberië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MasturbasieMoskouNasionale VrouedagAanhalingstekensArabiesVrouSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Geskiedenis (vakgebied)CalviniaDolfynWerkloosheidKolorektale kankerChemiese elementOmtrek, oppervlakte en volumeNuwe TestamentSkaakLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsDirekte en Indirekte redeMaselsWortelkanaalInternet van DingeMadison IvyLandbou-ingenieursweseStadTierPseudowetenskapPrimêre sektor van die ekonomieIslamBrugBedryfstelsel (inligtingstegnologie)ArmoedeMierNamibiëGrondbesoedelingSuid-Afrikaanse InkomstediensKolonisasieGroot Muur van ChinaTswanaToekoms van die AardeLys van woestyneXhosasKontinentSoweto-opstandJazzHernubare energieVigsSeksuele opwekkingNeurenberg-verhoreVoorvoegselMeervoudGroot vyfSweedsN.P. van Wyk LouwOsoonuitputtingAsiëFanie ViljoenSuiwelprodukKweekhuiseffekSpringbokkeOmgewingskwessies in Suider-AfrikaKoringNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyAarverkalkingEiffeltoringSonja HerholdtWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaGrondLiewe HeksieLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Provinsies van Suid-AfrikaMuishondJohannesburgItaliëEreksie🡆 More