Bolied

’n Bolied (van die Griekse βολίς bolis, missiel of om te flits) is ’n uiters helder meteoor, veral een wat in die atmosfeer ontplof.

In sterrekunde verwys dit na ’n vuurbal wat omtrent so helder soos die volmaan is. In geologie is ’n bolied iets wat ’n baie groot impak veroorsaak.

Bolied
’n Bolied (’n baie helder meteoor met ’n sigbare magnitude van -14 of helderder).
Bolied
’n Kaart van boliedvoorvalle oor die Aarde heen (1994–2013).

Sterrekunde

Bolied 
’n Animasie van ’n bolied wat in die atmosfeer ontplof.

Een definisie beskryf ’n bolied as ’n vuurbal wat ’n skynbare magnitude van -14 of helderder bereik, wat twee keer so helder soos die volmaan is. Die IAU het nie ’n amptelike definisie nie en beskou die term "bolied" as ’n sinoniem vir "vuurbal", ’n buitengewoon helder meteoor, veral as dit ontplof (ook soms ’n ontploffende vuurbal genoem) of hoorbaar is.

’n Superbolied is ’n bolied met ’n sigbare magnitude van -17 of helderder. Voorbeelde van superboliede is:

Geologie

Geoloë heg ’n effens ander betekenis aan die woord "bolied". In geologie is dit ’n liggaam wat ’n baie groot impak veroorsaak en ’n groot krater vorm; die samestelling daarvan (byvoorbeeld of dit ’n rots- of metaal-asteroïde of ’n yskomeet is) is onbekend.

Galery

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Bolied SterrekundeBolied GeologieBolied GaleryBolied VerwysingsBolied Eksterne skakelsBoliedAtmosfeerGeologieGrieksMeteoorSterrekundeVolmaan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LibiëEerste WêreldoorlogWeeluisDuitsSteve BikoMensAlfabetGoudTegnologieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalFinlandFiksieEier (biologie)VigsRefentse MorakeISBN (identifier)Lys van nedersettings in Suid-Afrika21 v.C.Koekie (rekenaarwetenskap)Depressie (gemoedstoestand)PesachDachshundZuid-Afrikaansche RepubliekByeboerderyAsynRykie van ReenenAasblomLys van Joodse feeste en herdenkingsMuggieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989AarverkalkingVolumeVoortrekkermonumentAsiëSowjetunieSeekoeiSonnestelselHeilige SaterdagAnale kankerDanie du ToitAnneli van RooyenMiddelmisbruikAgter Elke ManEkonomie van Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)KameelperdIdioomBeesSamsung GroepOlimpiese godeNarsistiese persoonlikheidsteuringPinksterHottentot (vis)PolisieAllergieKlein-KarooHerpes simplexTurksvyKunsmatige intelligensieKuberkrakerTrappe van vergelykingWit-DonderdagJesus van NasaretSpysverteringstelselOogproblemeIndustriële RevolusieOnderwysGrasfamilie🡆 More