Plautus

Titus Maccius Plautus (ook net as Plautus bekend; c.

254-184 v.C.) was ’n Romeinse dramaturg uit die Oud-Latynse tydperk. Sy komedies is die vroegste Latynse letterkundige werke wat volledig bewaar gebly het. Hy het Palliata comoedia geskryf, die genre wat geskep is deur die vader van Latynse letterkunde, Andronicus.

Plautus
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.

Geboorte c. 254 v.C.
Sarsina, Italië
Sterfte 184 v.C.
Rome
Beroep Dramaturg
Genre(s) Komedie

Nadat sy toneeltalent ontdek is, het hy die name "Maccius" (’n narfiguur in gewilde klugspele) en "Plautus" (’n term wat "met plat voete/ore" beteken) aangeneem. Die meeste van sy komedies is vir ’n Romeinse gehoor aangepas van Griekse modelle, en is dikwels regstreeks geskoei op die werk van Griekse dramaturge. Hy het die Griekse teks ’n geurtjie gegee wat by Romeinse gehore sou aanklank vind.

Komedies wat bewaar gebly het

  • Amphitryon
  • Asinaria
  • Aulularia
  • Bacchides
  • Captivi

  • Casina
  • Cistellaria
  • Curculio
  • Epidicus
  • Menaechmi

  • Mercator
  • Miles Gloriosus
  • Mostellaria
  • Persa
  • Poenulus

  • Pseudolus
  • Rudens
  • Stichus
  • Trinummus
  • Truculentus

Verwysings

Tags:

DramaturgLatynRomeinse Ryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MaselsBreinDikdermSASOLSuid-SothoMaroela MediaBuffelLeeuDwelmmiddelKoos du PlessisLys van Suid-Afrikaanse musikanteAvbobVaginale kankerNG gemeente MurraysburgEkonomieNamibiëVingerseksVolksrepubliek ChinaElandréJeugdagUniondaleGetalGesondheidSwaziSeisoenKriekGrootste rampe in Suid-AfrikaDepressie (gemoedstoestand)HomofoonRomeinse RykSpelerposisies in rugbyMadison IvyVaginaWhatsAppHaaieZack du PlessisMateriaalDeon GrootDigtheidEkonomie van Suid-AfrikaKankerWeermagVaalrivierLys van Suid-Afrikaanse skrywersGeslagsgelykheidSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Swart nasionalismeMonumentDuitsKlavierBloedvergiftigingTydBevolkingVisNederduitse Gereformeerde KerkSeksposisieSkoolSpreeuAssonansieEierstokReënProvinsies van Suid-AfrikaSeksueel oordraagbare infeksieMaagsweerVlekvrye staalVoyeurismeLys van kinderspeletjiesSuider-AfrikaKlimaatsverandering in Suid-AfrikaLys van elemente volgens simboolDirekte en Indirekte redeHemelvaartsdagSuid-AfrikaSebraAustraliëAfkortingKunsmatige intelligensie🡆 More