Pitar Pak

Pitar pak, Pitr Paksh of Pittpak is 'n tydperk van 16 dae waartydens Hindoes hul voorouers aanbid en vir hulle 'Pinddaan' uitvoer.

Dit is ook bekend as 'Solah Shraddha' en 'Apar Pak'. Hierdie tydperk word deur Hindoes as ongunstig beskou omdat die dood en dooie mense word aanbid. Om hierdie rede daar word geglo dat alle gunstige handelinge deur die spirituele magte gestaak is.

Pitar Pak
'n oue man van Kolkata wat besig is om 'Pinddaan' te uitvoer

Na Pitar pak begin die Durga Puja fees in die Bengale en die dag na Pitar pak beteken gewoonlik die begin van die Navaratri fees.

Verwysings

Tags:

Hindoes

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MoedersdagEkonomiese sektorAfrikaanse WikipediaKarakteriseringErfenisBlackie Swart (sanger)Karlien van JaarsveldEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaMuisvoëlAppel (sanger)Wêreld- Ekonomiese ForumJodePenis2024 Formule Een-seisoen1 HenogApple II-reeksDemi Lee MooreEid-oel-FiterManslagPrimêre sektor van die ekonomieAkademiaDansDuitse maselsMaselsAfvalbestuurInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandSikloonVerenigde State van AmerikaAnrich HerbstInfeksieAl-Masdjid an-NabawiDaggaEpilepsieVloeistofCarles PuigdemontWikipediaRassismeErfenisdag (Suid-Afrika)EendbekdierMutasieNic de JagerPseudowetenskapAardverwarmingLeierskapOpenbare betrekkingeAarde se atmosfeerSendelingposisieSeksuele oriëntasiePatriotic AllianceLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)EreksieDikdermKlavierSteve HofmeyrBloeddrukKoöperasiestoriesHartGroot TrekAnale kankerMangelontstekingMenseregtedagBernice WestKoekie (rekenaarwetenskap)Lionel MessiNederlandWoestynOmtrek, oppervlakte en volumeNag van die lang messeSinoniemLys van Afrikaanse skrywersJo BlackVraag en aanbodToepassingsagtewareAfrikaVerkleinwoordHerfsKoopkragpariteit🡆 More