Pietermaritzburg-Lughawe

Pietermaritzburg-lughawe (IATA-kode: PZB, ICAO: FAPM), voorheen bekend as Oribi Lughawe, is 'n lughawe in Pietermaritzburg, in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Die lughawe bedien die stad van Pietermaritzburg en omgewing sowel as die westelike voorstede van Durban. Die lughawegebou en aanlêkaai is in 2013 opgegradeer.

Pietermaritzburg-lughawe
Pietermaritzburg-Lughawe
Die beskeie passasiersterminaal van die parkeerarea af gesien
IATA: PZBICAO: FAPM
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Bedien Pietermaritzburg
Hoogte bo seevlak 2 423 vt / 739 m
Koördinate 29°38′48″S 30°23′54″O / 29.64667°S 30.39833°O / -29.64667; 30.39833
Landkaart
PZB is in KwaZulu-Natal
PZB
PZB

Ligging in KwaZulu-Natal

Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
vt m
16/34 5043 1537 Teer

Lugrederye

Pietermaritzburg-Lughawe 
'n Vliegtuig van Airlink vanuit die aankomsarea gesien

Lugvaartkundige inligting

Soort Identifikasie Frekwensie
NDB OBI 280
NDB ORI 422.5
NDB PU 407
NDB PZ 257
VOR PMV 117.9

Kommunikasie

Kommunikasiefrekwensie 122.0 MHz

Verkeersvolumes

Jaarlikse passasiersgetalle vir Pietermaritzburg-lughawe
Jaar Passasiers % verandering
2010 59 199 Pietermaritzburg-Lughawe 2,0%
2011 95 875 Pietermaritzburg-Lughawe 62,0%
2012 102 688 Pietermaritzburg-Lughawe 7,1%
2013 109 897 Pietermaritzburg-Lughawe 7,0%
2014 125 836 Pietermaritzburg-Lughawe 14.5%
2015 129 848 Pietermaritzburg-Lughawe 3.2%

Nabygeleë toeristebesienswaardighede

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Pietermaritzburg-Lughawe LugrederyePietermaritzburg-Lughawe Lugvaartkundige inligtingPietermaritzburg-Lughawe VerkeersvolumesPietermaritzburg-Lughawe Nabygeleë toeristebesienswaardighedePietermaritzburg-Lughawe VerwysingsPietermaritzburg-LughaweDurbanIATA-kodeICAOLughawePietermaritzburgSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RekenaarwetenskapTydSelma Archerd14 NovemberNoord-Sotho (taal)Eersterivier (rivier)GeelsugMin ShawTrigeminale neuralgieChris HaniMcGill UniversiteitSpekboomTepelBorsteWikiWoordeboekErektiele disfunksieBeëdigde verklaringMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaBloedvergiftigingEpilepsieHeupLongontstekingGroot TrekVarkgriepWarmlugballonLimfvatstelselLeeuLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)AswoensdagWayback MachineChristo WiesePapierkelkeVerbondsarkStapelvoedselEngelsKunsmatige intelligensieAfrikaansDocumentaJapannese letterkundeApokriewe boekeNierXhosaGeboorteKlein-KarooAurora (astronomie)PriemgetalTierboskatSokkerWhitey BassonAngssteuringEnsiklopedieVrugbaarheidHomofoonAustraliëCarike KeuzenkampAfrikaanse WikipediaTegnologieRooibloedselPalmsondagLys van Griekse mitologiese figureGezina, PretoriaTransistorHATMpumalangaVingerseksGodDuitslandPtolemeusRooikatLys van presidente van BurundiMaatskappyDaggaJohn SteenhuisenAfrikanersTropiese en subtropiese grasveld, savanne en struikveld🡆 More