Airlink

Airlink is 'n lugredery wat in Johannesburg, Suid-Afrika geregistreer is.

Dit is in privaatbesit en het ontwikkel tot Suid-Afrika se eerste voedernetwerk wat gemik is op die verbinding van kleiner dorpe, streekssentrums en spille deur die hele Suider-Afrika. Dit het voorheen kodedeel- en skedulekoördineringsooreenkomste met die Suid-Afrikaanse Lugdiens gehad.

Airlink
Airlink
IATA ICAO Roepteken
4Z LNK LINK
Gestig1995
HoofspilleO.R. Tambo Internasionale Lughawe
Sekondêre spilleKoning Shaka Internasionale Lughawe
Kaapstad Internasionale Lughawe
LojaliteitsprogramGeen
AlliansieStar Alliance (verwante)
SubsidiêreEswatini Airlink
Vlootgrootte31
Bestemmings31
HoofkantoorGreenstone Hill-kantoorpark, Modderfontein, Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika
SleutelpersoneRodger Forster (H.U.B.)
Webwerfhttp://www.flyairlink.com/

Bestemmings

Airlink 
Airlink se Avro RJ85
Airlink 
Airlink se British Aerospace Jetstream 41
Airlink 
Airlink se Embraer ERJ 135LR ZS-SNW

Airlink bedien die volgende bestemmings:

  • Maseru – Moshoeshoe I Internasionale Lughawe
  • Livingstone – Livingstone Internasionale Lughawe
  • Lusaka – Lusaka Internasionale Lughawe
  • Ndola – Ndola-lughawe

Vloot

Die Airlinkvloot bestaan uit die volgende vliegtuie soos op 8 Januarie 2014:

Airlinkvloot
Vliegtuig In diens Op
bestelling
Passasiers Notas
B E Totaal
Avro RJ85 10 0 14
69
83
83
83
4 gehuur van Safair
Embraer ERJ 135LR 14 0 0 37 37 2 bedryf namens eSwatini Airlink
BAe Jetstream 41 8 0 0 29 29
Totaal 32

Verwysings

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Airlink BestemmingsAirlink VlootAirlink VerwysingsAirlink Eksterne skakelsAirlinkJohannesburgLugrederySpil (lughawe)Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse Lugdiens

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HematurieByvoeglike naamwoordSteve BikoA.J. ApplegateDaggaLys van kinderspeletjiesOutismeRugbywêreldbeker 2023SmaakPuberteitMarie PentzVigsWes-AfrikaAntoniemSamestellingADulcie van den BerghNederlandsIndonesiëVoortrekkermonumentRugbyVerkleurmannetjieInhoudBreinPaasfeesDeon MeyerSwangerskapGenesisCDoopProvinsies van Suid-AfrikaKasterolieNardusWaldimar PelserDinosourusMaselsHernubare energieN.P. van Wyk LouwOoiVersamelnaamKoekie (rekenaarwetenskap)OrgasmeLeeuKappie (skryfteken)MolotofbomLiesbreukKoolhidraatJoodse kalenderRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Skoonma-se-tongTegnologieDrie SusterskerkeDie BylBelgiese gewesteMadison IvyNarsismeProstaatkankerFilosofieAlfabetLys van Suid-Afrikaanse musikanteBakterieEpilepsieMaagMenseregteDiepaartromboseRooiwaterMuishondBrongitisAalwynKlankverskynselsTolla van der Merwe🡆 More