Pers-Vlindervis

Die pers-vlindervis (Chaetodon trifasciatus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan, onder andere aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van die Oos-Kaap.

In Engels staan die vis bekend as die Purple butterflyfish.

Pers-vlindervis
Pers-Vlindervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Chaetodon
Spesie:
C. trifasciatus
Binomiale naam
Chaetodon trifasciatus
Park, 1797

Identifikasie

Die vis word tot 15 cm lank. Die laer gedeeltes van die sye is liggeel tot oranje en word blou-pers agtertoe op die lyf. Daar is dowwe pers, horisontale strepe op die sye en 'n swart, vertikale streep deur die oog wat beklemtoon word deur geel en pers strepe. Die anale- en stertvinne is rooi-oranje terwyl daar 'n geel streep op die basis van die stertvin is. Die onvolwasse vissies lyk net soos die volwasse visse.

Hulle leef in beskutte koraalryke gebiede in tropiese strandmere en aflandige riwwe wat 2 tot 20 m diep is. Die visse is territoriaal van aard en leef in pare saam. Hulle vreet koraal poliepe.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Pers-Vlindervis IdentifikasiePers-Vlindervis Sien ookPers-Vlindervis BronPers-Vlindervis Eksterne skakelPers-Vlindervis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StikstofAarverkalkingPampoentjiesKortverhaalGevolge van aardverwarming op oseaneDuitse maselsFranse RewolusieAs jy singGodsdiensHipoteseBeesvleisBorsteRuslandMag (sosiale wetenskappe)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994KommaBaarmoeder25 AprilBruin huisslangHondAntjie SomersSomerHaasKernoorlogGeldVryheidsdagNatuurlike hulpbronSokkerSteve HofmeyrChromatografieEpilepsieMadison IvySpringbokkeSlawernyMaatskaplike verantwoordelikheidWillie JoubertWitbloedselWaarheid-en-versoeningskommissieIsraelHomoniemAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeFietsNierChirurgieAkroniemBlaarLys van woestyneBoor (element)KoorsGreen PornoStaatstoelaeGautengIndonesiëKoedoeTrappe van vergelykingThys die BosveldklongVolhoubare ontwikkelingEreksieDeurgangsriteWet op NaturellengrondHelpmekaar-kollegeChemiese verbindingGriekwa-AfrikaansTsoenamiStedelike gebiedOnderwys in Suid-AfrikaKlimaatBergHoenderJavaScriptWoordsoortSprokieRuan JoshMieliestronkAborsieOopbroninhoudSuiwelproduk🡆 More