Oranjestreep-Snellervis

Die oranjestreep-snellervis (Balistapus undulatus) is 'n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika van die Rooisee tot by die Aliwal-bank.

In Engels staan die vis bekend as die Orangestriped triggerfish.

Oranjestreep-snellervis
Oranjestreep-Snellervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Balistapus

Tilesius, 1820
Spesie:
B. undulatus
Binomiale naam
Balistapus undulatus
(Park, 1797)

Voorkoms

Die vis se kop en lyf is groenerig met geboë oranje strepe maar die mannetjie het nie oranje lyne oor die snoet nie. Die pektorale en stertvinne is oranjegoud. Daar is 'n swart merk op die dorsale vin en die vis word tot 30 cm lank.

Habitat

Die vis leef aan die buitekant van riwwe in water wat 10 – 50 m diep is. Die onvolwasse visse kruip in die oorhange van die koraalriwwe weg. Die mannetjie berei 'n nes voor deur op sy te lê en met die stert te klap; so word 'n holte op die bodem gemaak.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Oranjestreep-Snellervis VoorkomsOranjestreep-Snellervis HabitatOranjestreep-Snellervis Sien ookOranjestreep-Snellervis BronOranjestreep-Snellervis Eksterne skakelOranjestreep-Snellervis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wiki CommonsSeksualiteitSwartkwasmuishondJansenvilleKortverhaalPeriodieke tabelVenda (taal)Anneli van RooyenDansElektrodePenisVraag en aanbodSanskritSoortnaamGqeberhaChristendomLübeckVlinderInternetRobbeneilandKorrupsieMisdaadEkonomieNatuurrampSamestellende afleidingWêreld- Ekonomiese ForumKoperSkynprivaatnetwerkGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogSatellietMenslike seksuele gedragPapierWinnie Madikizela-MandelaPlastiekNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyYouTubeBTWTemperatuurSwart nasionalismeGreen PornoKankerSkoenlapperInsekDroomErica BoyerMusieksimboleMaatskaplike verantwoordelikheidSuid-SothoSelfstandige naamwoordAmhariesVincent van GoghFotosinteseIndiëWoestynOrthopteraWisselkoersXenofobie in Suid-AfrikaStudievaardighedeGeskiedenis van AfrikaansSimmetrieGeletterdheidNamibiëArendVerkragtingWatersuiweringSoweto-opstandSkarlakenkoorsGeslagsgelykheidHemelvaartRooikatVulkanismeCarles PuigdemontHeupvervangingMantisJapie GreylingDie Stem van Suid-Afrika🡆 More