Kleur Olyf

Die kleur olyf is 'n geel-groen, grys-groen of donkergeel kleur, soos dié van groen olywe.

#808000

As 'n kleurwoord word dit reeds in laat Middel-Engels gebruik. Geskakeer na groen, raak dit 'n vaal-olyfkleur.

Kleur Olyf
Heerlike groen olywe

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word olyf as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #808000
RGB-kleurmodel (128, 128, 0)
CMYK (0, 0, 50, 100)
HSV (60°, 100%, 50%)

Sien ook

Verwysings


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

KleurOlyf

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DemokrasiePlaattektoniekHeuningbyDramaNavorsingNierversakingKatoenGqeberhaFinansiële staatVaginaSamestellingBraaiMisdaadromanWaterbesparing in Suid-AfrikaElon MuskPinksterSonnetSeptimius AwardsEjakulasieStaatstoelaeArabies-Israeliese konflikLongontstekingWayde van NiekerkEienaamKlankKrugerwildtuinGrondwetDie Stem van Suid-AfrikaJSEGlasVrouMagnetismeKolonoskopieDaggaKoos BekkerJoodse kalenderKopieregWinnie Madikizela-MandelaNelson MandelaKlimaatKunsmatige algemene intelligensieCradock-4RefleksieAbstraksie (rekenaarwetenskap)MiddelmisbruikAnale seksRooipandaSarel Jacob PretoriusAfleiding (taalkunde)SpreeuSiekteEnkelvoudige sinWoestynFranse RewolusieNoord-KaapStedelike hitte-eilandPersLübeckLeonardo da VinciToerismeMenslike seksuele gedragRooilipslangMenseregtedagStam (taalkunde)Nadia ValvekensKlimaatveranderingOorstromingJagluiperdSeksueel oordraagbare infeksieAardverwarmingPeriodieke tabelMoedersdagGoudKrokodilMusiekLys van Afrikaanse televisiereekseTegnologie🡆 More