Suidelike Dieplyf-Kuilvissie

Suidelike dieplyf-kuilvissie (Hypsopanchax jubbi) is 'n varswater vis voorkom in die Kasairivier en boonste gedeelte van die Zambezirivier.

In Engels staan die vis bekend as die Southern deepbody.

Suidelike dieplyf-kuilvissie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Aplocheilichthyinae
Genus:
Spesie:
H. jubbi
Binomiale naam
Hypsopanchax jubbi
(Poll & Lambert, 1965)
Sinonieme
  • Aplocheilichthys cabindae (non Boulenger, 1911)
  • Aplocheilus cabindae (non Boulenger, 1911)

Voorkoms

Die vissie het 'n eekhoring tipe lyf met die mannetjies wat langer vinne het. Die vis is olyf-bruin van kleur met blou-groen skynsels en die onderkant is witterig. Die dorsale-, anale- en stertvin is dof olyfgroen van kleur en die bekken- en pektoralevinne het 'n oranje skynsel. Die vissie word tot 55mm  lank.

Habitat

Die vissie leef in klein, woud stroompies met klipperige bodems.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

Verwysings

Tags:

Suidelike Dieplyf-Kuilvissie VoorkomsSuidelike Dieplyf-Kuilvissie HabitatSuidelike Dieplyf-Kuilvissie Sien ookSuidelike Dieplyf-Kuilvissie Eksterne skakelSuidelike Dieplyf-Kuilvissie BronSuidelike Dieplyf-Kuilvissie VerwysingsSuidelike Dieplyf-Kuilvissie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Nederlandse skildersKoorsSwartbewussynsbewegingSilwerAmhariesFraktuurDolfynSuid-Afrika3D-rolprentBorsteVoedselkettingDesimale breukeAkademiaHannes van WykJo BlackKarretjiemenseMobutu Sese SekoLidwoordVerkleinwoordKappie (skryfteken)PropagandaDemokratiese Republiek die KongoStedelike hitte-eilandGalileo GalileiSiya KolisiAl-FatihaNommertekenLys van Suid-Afrikaanse musikanteKookpuntTweede VryheidsoorlogTegnologieBewussynMeeueTafelsoutKolonoskopieHartseerDawidGewone breukeGasLabia (geslagsdele)SeisoenAarde se atmosfeerStollingsgesteenteStaatstoelaeMiddelmisbruikAsemhalingWikiHerpes simplexLiewe HeksieWatersuiweringMonopolieVratLys van chemiese elemente volgens atoomgetalVrystaatNoord-Sotho (taal)DiepaartromboseDigvormPerdebyeTrappe van vergelykingAtriale fibrillasieBedreigde spesieRefleksieVoortrekkersGrondbesoedelingLongontstekingPinksterPerdChromatografieFiela se kindStikstofPornhubSharpeville-slagtingBorsOligopolieLys van Suid-Afrikaanse skrywersLys van Suider-Afrikaanse soogdiere🡆 More