Tugela-Moddervis

Die Tugela-moddervis (Labeo rubromaculatus) is 'n varswater vis wat voorkom in die Tugelarivier-stelsel.

In Engels staan die vis bekend as die Tugela labeo.

Tugela-moddervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
(Cuvier, 1817)
Spesie:
L. rubromaculatus
Binomiale naam
Labeo rubromaculatus
(Gilchrist & Thompson, 1913)

Voorkoms

Daar is twee pare baarde om die mond. Die skubbe op die rug, voor die dorsale vin en op die pens en bors is klein. Die onvolwasse vis is silwer van kleur en slank. Die volwasse visse is olyf-grys met 'n goue-bruin skynsel op die skubbe. Die vis word tot 500 mm lank en die Suid-Afrikaanse hengel rekord is 1.95 kg.

Habitat

Die vis verkies om in diep poele en stadig vloeiende gedeeltes van die rivier te leef. Hulle vreet groen alge, detritus en diatome. Die visse migreer in skole stroomop gedurende die lente en somer om te broei. 'n Groot volume klein eiers word gelê en die klein vissies leef in vlak, stilwater.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Tugela-Moddervis VoorkomsTugela-Moddervis HabitatTugela-Moddervis Sien ookTugela-Moddervis BronTugela-Moddervis Eksterne skakelTugela-Moddervis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SonMaagsweerLewerKnieKookpuntBrugMarkenAnilingusJames AlexanderInternetBTWVoëlgriepVreesGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaTsoenamiPeriodieke tabelParkinson se siekteByeboerderyAlliterasiePerdSwangerskapSigaretErektiele disfunksieJohannesburgRob HersovBreinJan van HunksKompasHoofkarakterSatellietfotoVleilandProsaOrale seksHibernasieGoogle TranslateRieldansAkwariumGraatjiemeerkatVaginale kankerYouTubeKarakteriseringLourensrivierGqeberhaNagapieBaälGeslagsgelykheidYstervarkMenslike penisgrootteRandall WicombBeurtkragJakkalsStilleweBipolêre gemoedsteuringRivierDolfynPad na jou hartVolhoubare ontwikkelingLianie MayHarry PotterSamestellingOseaanbesoedelingBynierAnale seksOorstromingFinale OplossingOrthopteraReënAarde se atmosfeerSuikerbekkiesLys van politieke partye in Suid-AfrikaApostelWaterkringloopLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike name🡆 More