Oligargie

Oligargie (ὀλιγαρχία (oligarkhía); ὀλίγος (olígos), min, en ἄρχω (arkho), om te regeer of gebied) is 'n soort magstruktuur waarin mag effektief berus by 'n klein getal persone.

Hierdie mense kan hul onderskei deur monargale of familiebande, rykdom, opvoeding, korporatiewe, godsdienstige of militêre beheer. Sulke state word dikwels beheer deur 'n paar toonaangewende families wat tipies hulle invloed van een geslag na die volgende oordra, maar oorerflikheid is nie 'n nodige voorwaarde vir die toepassing van hierdie term nie.

Regdeur die geskiedenis was oligargieë dikwels tirannies, d.w.s. van publieke onderhorigheid of onderdrukking afhanklik vir hul voortbestaan, alhoewel ander weer gesien is as betreklik amikaal of diensvaardig. Aristoteles het hierdie term aangevoor as 'n sinoniem vir regering deur die rykes, waarvoor die eksakte term "plutokrasie" is. 'n Oligargie is nietemin nie altyd regering deur welgesteldes nie, aangesien oligarge bloot uit 'n bevoordeelde groep kan bestaan, en hoef, soos in die geval van 'n monargie, nie by wyse van welstand of bloedverwantskap tot mekaar verbind te wees nie.

Sien ook

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

TierWortelGoogle TranslateNederlandViëtnamTsoenamiJohan VorsterMorfologie (taalkunde)NierKatoenKunselementeDeon GrootSuid-SothoDarwinismePankreasSeekoeiKlavierSeksueel oordraagbare infeksieInfeksieRuslandSwawelSuid-Afrikaanse randKomplementêre kleureHage GeingobFluoorKrugerwildtuinRomeinse RykSeptimius AwardsAsemhalingPampoentjiesAardePolisieProvinsies van Suid-AfrikaWhatsAppPerdUniondaleHoedSnaarinstrumentGesondheidKaapstadKappie (skryfteken)Konflik (proses)Direkte en Indirekte redeKarooLys van Afrikaanse televisiereekseWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaWillie JoubertBruin huisslangHaaieFiela se kindElektrisiteitDieremishandelingJagluiperdSkoenlapperGroot-VisrivierKletsrymLys van medisinale kruieGriepSpeelkaartOmgewingskwessies in Suider-AfrikaKonsentrasiekampWapen van Suid-AfrikaMierLys van Afrikaanse skrywersBolandse aardbewing van 1969SuikersiekteKindersiektesNarsistiese persoonlikheidsteuringMasturbasieDermpoliepKolonoskopieKoolhidraatMagnetismeChromatografieRooibloedsel🡆 More