Kleptokrasie

Kleptokrasie kom van die Griekse klepto (steel) en kratein (regeer), en beteken dus regering deur diewe.

In teenstelling tot byvoorbeeld demokrasie is dit nie 'n staatsvorm nie; dit word slegs gebruik as pejoratiewe term om (vermeende) selfverrykende regerings en lande aan te dui.

Sien ook

  • Demokrasie, bestel waar die volk (demos) regeer.
  • Plutokrasie, regering deur die rykes.
  • Teokrasie, regering deur god (theos).
  • Transparency International
  • Verenigde Konvensies teen korrupsie

Verdere leesstof

Tags:

DemokrasiePejoratief

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Onderwys (geskiedenis)HondsdolheidElandréBlourokkeWashington, D.C.Madison IvyEierleierNuwe TestamentLikkewaanPaulus van TarsusOssewaSamsung GroepLionel MessiLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierAnnelize van der RystLuiperdSwangerskapBelgiese gewesteLibiëDulcie van den BerghGawes van die Heilige GeesLiturgiese jaarKunsmatige intelligensiePoesJohannesburgNelson MandelaBakterieSean CombsAPornhubPesachISBNSonnestelselDroogteIntensiewe vormTropiese huisgeitjieWeer (meteorologie)AnilingusOnderwysSeksposisieGordelroosIdioomMaanMaselsBatmanKoos BekkerBreinvliesontstekingPublieke domeinPofadder (slang)XhosaGoeie VrydagBloedsomloopstelselDerrickJan BloukaasAppelblaarRuslandLiewe HeksieWaterhertBosluisbytkoorsHomoniemKarlien van JaarsveldW3CSkrikkeljaarNierTropiese sikloonHoërskool NoordheuwelLys van slangeAfkortingIngrid Jonker🡆 More