Ofcolaco

Ofcolaco (Officers Colonial Land Company) is 'n klein dorpie in die oostelike Limpopoprovinsie, Suid-Afrika.

Die dorpie is in 1920 deur 'n groep Britse veterane van die Eerste Wêreldoorlog gestig. Hulle het grond langs die Selatirivier gekoop. Die maatskappy is egter jare later gelikwideer.

Ofcolaco
Ofcolaco is in Limpopo
Ofcolaco
Ofcolaco
Koördinate: 24°06′S 30°23′O / 24.100°S 30.383°O / -24.100; 30.383
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieLimpopo
DistriksmunisipaliteitMopani
Plaaslike MunisipaliteitMaruleng
Stigting1920
TydsoneSAST

Afstammelinge van die oorspronklike offisiere woon steeds in die distrik en is trots op hul erfenis. Die huidige Ofcolaco is basies 'n dienssentrum langs die pad met 'n vulstasie, verskaffers van landboutoerusting, drankwinkel, kruidenierswinkel en 'n plaaslike mark.

Sien ook

Bron

Tags:

1920DorpEerste WêreldoorlogLimpopoprovinsieSelatirivierSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kasteel die Goeie HoopE-posKolorektale kankerEwenaarLys van Kaapstad se voorstedeSoogdierMondWinterKommaPaasfeesSmaakSekondêre sektor van die ekonomieAngssteuringKrampSwitserlandMonumentSwaziVerantwoordelikheidLys van Afrikaanse rolprenteSASOLGautengKolitisToekoms van die AardeVaalrivierSebraTropiese sikloonSuid-Afrikaanse GrensoorlogDigvormJodeGrondwet van Suid-AfrikaBipolêre gemoedsteuringChemiese elementWaterbesoedelingViëtnamoorlogMoedersdagDuitslandHartversakingViëtnamIngenieursweseUniversele Verklaring van MenseregteRugbyLys van Suid-Afrikaanse musikantePersNoord-KaapKinderregteEendbekdierPersentasieVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameDemi Lee MooreVrouProvinsies van Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse randVaginale kankerHoedSinsbouAkuutVrugbaarheidLimfvatstelselSuid-SothoLys van nedersettings in Suid-AfrikaHector PietersonEiffeltoringGesonde dieetSowjetunieSwartbewussynsbewegingLandbouCeresSeksposisieJohnny RapidSimboolWiskundige terminologiePrimêre sektor van die ekonomieMusiekKolonisasieLys van NG gemeentesYsterAbstraksie (rekenaarwetenskap)🡆 More