Nuwe Ryk Van Egipte

Die Nuwe Ryk van Egipte, ook bekend as die Egiptiese Ryk, is die tydperk in Antieke Egipte se geskiedenis tussen die 16de en 11de eeu v.C.

Radiokoolstofdatering plaas die presiese begin van die Nuwe Ryk tussen 1570 en 1544 v.C.

Die Nuwe Ryk het op die Tweede Oorgangstydperk gevolg en is op sy beurt gevolg deur die Derde Oorgangstydperk. Dit was die mees vooruitstrewende periode van Egipte en die hoogtepunt van sy mag.

Verwysings

Tags:

11de eeu v.C.1544 v.C.1570 v.C.16de eeu v.C.18de Dinastie20ste DinastieAntieke EgipteRadiokoolstofdatering

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AssonansieOlifantAngssteuringVormJohan VorsterStaatstoelaeVergelykings (taalkunde)LongontstekingEkonomiese sektorWeervoorspellingMartin Luther King jr.LimfvatstelselBotswanaKrieketMonopolyGeldWalvisPropagandaKleurVoedselkettingSpelerposisies in rugbyOranjerivierRenaissanceMenslike skeletVryheidsmanifesStaalPriemgetalEkologieWieg van die MensdomMangelontstekingNatuurlike hulpbronNag van die lang messeKweekhuisgasTandbederfBlack SashKindersiektesDierLys van Suider-Afrikaanse soogdiereLys van myne in Suid-AfrikaLetsiteleAtoomGedigAkroniemIslamBoelieryMurraysburgAngina pectorisGalblaasAfrikaanse WikipediaGemeenskapVaginaDiepaartromboseYouTubeReënEerste WêreldoorlogVerenigde State van AmerikaKapitaal (ekonomie)Wapen van Suid-AfrikaLys van veltoestandeOlimpiese SpeleMeningsverskil oor aardverwarmingMorfeemVaginale kankerRuimteSmaakMantisLettergreepSowjetunieVingerseksKoperSpringbokkeSlag van BloedrivierKletsrymKarpaletonnelsindroomAlkoholisme🡆 More