Tweede Oorgangstydperk Van Egipte

Die Tweede Oorgangstydperk is ’n periode in die geskiedenis van Antieke Egipte toe wanorde vir ’n tweede keer geheers het, tussen die Middel- en die Nuwe Ryk.

Dit is veral bekend as die tyd toe die Hyksos van Wes-Asië hul verskyning in Egipte gemaak het en wie se bewind oor die 15de Dinastie gestrek het.

Nadat ’n sentrale mag weer herstel is, het die Nuwe Ryk ontstaan. Dit was die mees vooruitstrewende periode van Egipte en die hoogtepunt van sy mag.

Verwysings

Tags:

15de DinastieAntieke EgipteHyksosMiddelryk van EgipteNuwe Ryk van EgipteWes-Asië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MuskietBladwisselendPoësieFranse RewolusieKweekhuiseffekToekoms van die AardeDrakensbergeDubbelpuntLionel MessiAntisemitismeVryheidsmanifesCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaInstagramSprokieNasionale erfenisterreine van Suid-Afrika2001SeisoenTaalStaatstoelaeTransatlantiese slawehandelTennisTrappe van vergelykingGawes van die Heilige GeesRudi ClaaseJoodse kalenderKrapVigsPretoriaKameelperdSanskritHeupvervangingKoppeltekenEskomNavorsingOnderwysSwart nasionalismeEkonomiese sektorKoorsblaarGlasStam (taalkunde)JodeBestuiwingCorioliskragVoortrekkersNetbalVakbondSarel Jacob PretoriusJakobWortelBloemfonteinDoelwitGrootste rampe in Suid-AfrikaVingerseksVerstedelikingSuid-Afrikaanse InkomstediensBraaiMiltStilleweLabia (geslagsdele)KersfeesWeervoorspellingVerenigde State van AmerikaGeskiedenis van Suid-AfrikaNoordwesBalletVrystaatLys van nedersettings in Suid-AfrikaMartin Luther King jr.BesnydenisWaarheid-en-versoeningskommissieWelwillendheidsdagCovid-19-pandemieKondensasieBloeddruk🡆 More