Noordwestelike Federale Distrik

Die Noordwestelike Federale Distrik (Russies: Се́веро-За́падный федера́льный о́круг, Sewero-Zapadni federalni okroeg) is een van die agt federale distrikte van Rusland.

Dit bestaan uit 11 federale deelgebiede en is geleë in die noordelike deel van Europese Rusland. Die bevolking is 13 616 057, volgens die 2010-sensus. Die huidige presidensiële afgevaardigde is Wladimir Boelawin.

Noordwestelike Federale Distrik
Северо-Западный
Die ligging van die Noordwestelike Federale Distrik.
Die ligging van die Noordwestelike Federale Distrik.
Politieke status
Land Noordwestelike Federale Distrik Russiese Federasie
Deelgebiede 11
Stigting 18 Mei 2000
Regering
Hoofstad Sint Petersburg
Leier Wladimir Boelawin
Amp Presidensiële afgevaardigde
Bevolking
Sensus 2010
Totaal 13 616 057
Volgorde 5de
Digtheid 8,1/km2
Statistiek
Oppervlakte 1 677 900 km2
Volgorde 4de
Webtuiste http://www.szfo.ru/
Portaal  Portaalicoon   Rusland

Demografie

Federale deelgebiede

Noordwestelike Federale Distrik 

Die kaart en sleutel is in alfabetiese volgorde volgens die Russiese name

# Vlag Federale deelgebied Hoofstad
1 Noordwestelike Federale Distrik  Archangelsk-oblast Archangelsk
2 Noordwestelike Federale Distrik  Wologda-oblast Wologda
3 Noordwestelike Federale Distrik  Kaliningrad-oblast Kaliningrad
4 Noordwestelike Federale Distrik  Karelië Petrozawodsk
5 Noordwestelike Federale Distrik  Komi Siktifkar
6 Noordwestelike Federale Distrik  Leningrad-oblast Geen
7 Noordwestelike Federale Distrik  Moermansk-oblast Moermansk
8 Noordwestelike Federale Distrik  Nenetsië Narjan-Mar
9 Noordwestelike Federale Distrik  Nowgorod-oblast Weliki Nowgorod
10 Pskof-oblast Pskof
11 Noordwestelike Federale Distrik  Sint Petersburg

Eksterne skakels

Verwysings

30°19′O / 59.950°N 30.317°O / 59.950; 30.317

Tags:

Noordwestelike Federale Distrik DemografieNoordwestelike Federale Distrik Eksterne skakelsNoordwestelike Federale Distrik VerwysingsNoordwestelike Federale DistrikEuropaFederale deelgebiede van RuslandFederale distrikte van RuslandRussies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EpilepsieKolorektale kankerFredi NestDeon Groot.nuEjakulasie8 AprilZirk BerghSoogdierAnrich HerbstSkoenlapperAkuutSendelingposisieApokriewe boekeLemoenduifBoraksLuxemburg (provinsie)Fra AngelicoSlangBoereAbsesReënspinnekopSokkerGriepLionel MessiCarike KeuzenkampStapelvoedselEoliese prosesSwaziHondsdolheidSuid-AfrikaAnglo-BoereoorlogErektiele disfunksieFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2022Glenys LynneGewone tarentaalEkologieLys van NG gemeentesMesopotamiëJohn AdamsKrampAurora (astronomie)SewendedagadventismeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Gianna MichaelsVaginale kankerFisikaLord’sKoekie (rekenaarwetenskap)Direkte en Indirekte redeGoeie VrydagBruin huisslangVerplegingTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinWayback MachineLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSinoniemInternetVoornaamwoordSuikerbekkiesTon VoslooPatrice LumumbaLikkewaanSarah Rose KarrRosettasteenVolkekundePersentasieKunsMarita NapierGewone luislangOnse VaderNederland🡆 More