Franz Josef-Land

Franz Josef-land (Russies: Земля́ Фра́нца-Ио́сифа, Zemlya Frantsa-Iosifa) is 'n argipel in die Arktiese Oseaan en is genoem ná Frans Josef, keiser van die Keiserryk Oostenryk en later Oostenryk-Hongarye.

Die argipel is noord van Nowaja Zemlja, oos van Svalbard, wes van Sewernaja Zemlja en suid van die Noordpool geleë. Dit grens aan die Arktiese Oseaan in die noorde, die Barentssee in die suidweste en die Karasee in die suidooste.

Franz Josef-land
Inheemse naam: Земля́ Фра́нца-Ио́сифа
Nasa-Satellietbeeld van Franz Josef-land
Nasa-Satellietbeeld van Franz Josef-land
Geografie
Franz Josef-Land
Ligging Rusland, Arktiese Oseaan
Koördinate 80°40′N 54°51′O / 80.667°N 54.850°O / 80.667; 54.850 54°51′O / 80.667°N 54.850°O / 80.667; 54.850

Totale eilande 191
Hoofeilande George-land
Oppervlakte 16 134 vk km
Hoogste punt Wilczek-land 670 m
Administrasie
Vlag van Rusland Rusland
Federale distrik Noordwestelike
Oblast Franz Josef-Land Archangelsk

Demografie
Bevolking 11 (Russiese soldate)

Franz Josef-Land
Kaart van Franz Josef-land

Die eerste amptelike verwysing dateer van die Oostenryks-Hongaarse Noordpool-ekspedisie van 1873 onder leiding van Julius von Payer en Karl Weyprecht, wie die argipel ná die destydse keiser Frans Josef genoem het. In 1926 is die argipel deur die Sowjetunie geannekseer.

Die Kaap Fligely op Rudolfeiland is die mees noordelike punt van Eurasië en sowat 900 km suid van die Noordpool. Net Groenland en Ellesmere-eiland van die Kanadese Arktiese Argipel strek verder noord.

Franz Josef-land se bevolking bestaan net uit 11 Russiese Militêre basispersoneel. Die argipel behoort administratief tot die Archangelsk-oblast van die Noordwestelike Federale Distrik.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

ArgipelArktiese OseaanBarentsseeFrans Josef I van OostenrykKaraseeKeiserKeiserryk OostenrykNoordpoolNowaja ZemljaOostenryk-HongaryeRussiesSewernaja ZemljaSvalbard

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Onderwerp (taalkunde)DikdermSkildklierFopnuusEmosieRobbeneilandSias ReineckeKultuurStresHerfsSlag van BloedrivierAllan BoesakKoggelmanderAssonansieBoer Soek 'n VrouDemokrasieHemelBesemNierRivierDieretuinPuberteitAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeCheslin KolbeOvulasieSuikerbekkiesVlag van Suid-AfrikaPerdebyeOntbossingSuikersiekteSlawernyTweede WêreldoorlogAnglo-BoereoorlogMieliestronkWielewaalNadia ValvekensBelvidere Holy Trinity-kerkMagnesiumGlasGalblaasFranse RewolusieNicola HanekomGroot vyfPaddaKoorsSonWet op NaturellengrondKameelNemunasDroomRobert SobukweKrapLyfstraf in skoleWoestynVergelykings (taalkunde)KameelperdMaagsweerLianie MayJan van TonderMierleeuVoegwoordKrokodilDramaMenslike skeletKakiebosElektriese geleierSuiwelprodukSpringbokkeHeuningbyEnkelvoudige sinKernkragLys van konsentrasiekampe in Nazi-Duitsland🡆 More