Siktifkar: ’n stad in Rusland

Siktifkar (Russies: Сыктывкар) is die hoofstad van die Republiek van Komi, ’n federale deelgebied van Rusland.

Die bevolking in 2014 was 241 982.

Siktifkar

Сыктывкар
Stad
Vlag van Siktifkar
Vlag
Wapen van Siktifkar
Wapen
Die ligging van Komi in Rusland
Die ligging van Komi in Rusland
Siktifkar is in Republiek Komi
Siktifkar
Siktifkar
Die ligging van Siktifkar in Komi
Koördinate: 61°40′N 50°49′O / 61.667°N 50.817°O / 61.667; 50.817 50°49′O / 61.667°N 50.817°O / 61.667; 50.817
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedKomi
Bekend sedert16de eeu
Regering
 • TipeStad-okroeg
 • BurgemeesterIwan Pozdejef
Oppervlak
 • Totaal152 km2 (59 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal241 982
TydsoneUTC+04:00
Oorspronklike naamOest-Sisolsk
Webwerfhttp://www.syktyvkar.komi.com

Die stad is aan die Sisola-rivier geleë (wat die oorsprong was van sy oorspronklike naam, Oest-Sisolsk), naby die samevloei met die groter Witsjegda-rivier. Siktifkar se huidige naam kom van die Komi-naam vir die Sisola-rivier, Siktif, en die woord kar (stad).

Eksterne skakels

Tags:

Deelgebiede van RuslandRepubliek van KomiRuslandRussies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SikloonWoordeboek van die Afrikaanse TaalVierde Industriële RevolusieWetenskaplike klassifikasieJudaïsmeGemeenskapsorganisasieOnderhandelinge om apartheid te beëindigGroot vyfHannes van WykHibernasieBesproeiingElektroniese of digitale mediaEkonomiese sektorInligtingPolitieke partyDonderstormCarles PuigdemontChatGPT19de eeuBesnydenisVlieënde HollanderBeesvleisMartin Luther King jr.YsterSosiale mediaLewerWaterbesoedelingKrokodilRoesStadStedelike gebiedNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaVerenigde State van AmerikaKoue OorlogHartWortelKlimaatsverandering in Suid-AfrikaAnilingusVulkaanWetenskapLimpopo (rivier)KontinentDramaBywoordViëtnamStam (taalkunde)Koeffisiënt en magswortelHolocaustToekoms van die AardeSeksismeEiffeltoringMikro-ekonomieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyOntdekking van die chemiese elementeThomas EdisonBiodiversiteitSelfbeeldPuberteitKlitorisKlavierKunsVraag en aanbodVleilandEugenetikaPlae van EgipteStaatstoelaeGrondsoorteNagmaalNasionalismeJesus van NasaretKoolhidraatWinterShakaPersentasieAfvalbestuurEuropaLys van Afrikaanse rolprenteCleopatra VII🡆 More