Nasa: Amerikaanse ruimte- en lugvaartagentskap

Die National Aeronautics and Space Administration, afgekort as NASA, is 'n onafhanklike agentskap van die federale owerheid in die Verenigde State van Amerika (VSA), wat verantwoordelik is vir die VSA se menslike ruimtevaartprogram.

NASA doen ook navorsing, en koördineer navorsing op die gebied van lug- en ruimtevaart.

Nasa: Simbole, Sien ook, Verwysings
NASA se hoofkantoor in Washington, D.C.

Die Amerikaanse president Dwight D. Eisenhower het die National Aeronautics and Space Administration in 1958 gestig met 'n duidelike burgerlike (eerder as 'n militêre) oriëntasie om vreedsame toepassings in die ruimtelike wetenskap aan te moedig. Die NASA-wet is op 29 Julie 1958 aanvaar en het NASA se voorganger, die National Advisory Committee for Aeronautics (NACA), ontbind. Die nuwe agentskap het op 1 Oktober 1958 amptelik in werking getree.

NASA het verskeie navorsing sentrums reg oor die VSA, bv. Johnson Space Center, Jet Propulsion Laboratory (JPL), Kennedy Space Center, Goddard Space Flight Center, Glenn Research Center en ook verskeie vuurpyllanseerplekke, die bekendste is Kaap Canaveral in Florida.

Simbole

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels


Tags:

Nasa SimboleNasa Sien ookNasa VerwysingsNasa Eksterne skakelsNasaRuimtevaartVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AluminiumKaapstadse waterkrisis 2015-2018HadedaLongontstekingSkaakSuid-Afrikaanse randMangelontstekingEnsiklopedieOm-te-infinitiefkonstruksieEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaTelkomSinoniemOnderwysSout (chemiese stof)Galileo GalileiHartaanvalGriepGeldeenheidVoornaamwoordJagluiperdWiki CommonsApokriewe boekeSkilpadDonderstormSowjetunieSimmetriePlaattektoniekSomer7de LaanHerfsHamburgerTransatlantiese slawehandelBelastingWilna SnymanResensieNasionalismeKinkhoesStedelike hitte-eilandNasionaal-SosialismeWêreld- Ekonomiese ForumE-posLys van kinderspeletjiesKangaroeKolorektale kankerMetaalVulkanismeSkaapEkonomie van Suid-AfrikaMielieGeslagDubbelpuntBosbokSuid-Afrikaanse InkomstediensSuid-Afrikaanse ReserwebankWitbloedselMorfeemMeeueEiffeltoringGroepsgebiedewetSweedsToestand van materieBakterieGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaBeaufortskaalPretoriaLys van hoofstedeBosluisbytkoorsJo BlackSwart menseSatelliet🡆 More