Wise-Teleskoop

Die Wide-field Infrared Survey Explorer (WISE) is ’n ruimteteleskoop van Nasa by infrarooigolflengtes wat in Desember 2009 gelanseer is en in Februarie 2011 tydelik buite werking gestel is.

Dit is in 2013 gereaktiveer. WISE het duisende kleinplanete en verskeie sterreswerms ontdek. Sy waarnemings het ook die ontdekking ondersteun van die eerste Y-bruindwerg en aardtrojaan-asteroïde.

Wide-field Infrared Survey Explorer
’n Kunstenaar se voorstelling van die WISE-ruimtetuig.
’n Kunstenaar se voorstelling van die WISE-ruimtetuig.
Ander naam  MIDEX/WISE, Explorer 92
Tipe  Infrarooiteleskoop
Organisasie  Nasa \ Jet Propulsion Laboratory
Webtuiste  http://www.nasa.gov/wise
Ligging
Hoogte  Laeaardewentelbaan
Tegniese besonderhede
Deursnee  0,4 m
Golflengte  3,4, 4,6, 12 en 22 μm
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

WISE het oor 10 maande ’n sterrekundige opname van die hele lugruim gedoen met foto's in 3,4, 4,6, 12 en 22 μm-golflengtebande met behulp van ’n infrarooiteleskoop met ’n deursnee van 40 cm terwyl hy in ’n wentelbaan om die Aarde was. Nadat sy waterstofkoelmiddel opgeraak het, is met ’n sendinguitbreiding vir vier maande, bekend as NEOWISE, begin sodat dit met sy oorblywende vermoëns kan soek na naby-aarde-voorwerpe (NAV's) soos komete en asteroïdes.

WISE se lugruimdata, insluitende ontwikkelde foto's, bronkatalogusse en rou data, in op 14 Maart 2012 aan die publiek beskikbaar gestel en is in ’n argief met infrarooi data beskikbaar. In Augustus 2013 het Nasa aangekondig hy gaan WISE reaktiveer vir ’n nuwe drie jaar lange sending om na asteroïdes te soek wat met die Aarde kan bots.

Galery

Verwysings

Eksterne skakels

  • Wise-Teleskoop  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

InfrarooiKleinplaneteNasaSterreklassifikasieSterreswermTeleskoopTrojaan (sterrekunde)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VaginaHepatitis BJWiskundeIdioomYIndiëVoortrekkersOrgasmeLys van lande volgens bevolkingDavid OxleyBritse RykEenvoudige hangbrugMoslemSirkelWikiquoteBuffelLys van eerste honderd NG gemeentes in Suid-AfrikaPion (skaak)Eb3AlliterasieKlankFrancois KrigeGeorgiese nasionale rugbyspanAngssteuringBoesmanOos-KaapGebande muishondTurksvyGlottaalEdward Higgins WhitePenisWiskundige terminologieAgapantHomoseksualiteitGrondsoorteRiley VoelkelAsiëKenny EverettMieliestronkFiksieMorfologie (taalkunde)KoorsblaarGenootskap van Regte AfrikanersTolla van der MerweOrnitologieLeestekenLys van Suid-Afrikaanse musikanteFokker F27 FriendshipEuropaAnilingusAnemieWoestynAssonansieMaatskappyLys van landeDolfynJeugdagRupert MuseumUniondaleWaterbesoedelingMiltTransgenderSpelerposisies in rugbyNelson Mandelabaai Metropolitaanse MunisipaliteitSEthiopiëGeldDirekte en Indirekte redeBesproeiingGewone breukeBreinvliesontstekingVachelliaMaselsJeuksiekteKennisLong🡆 More