Nasionale Biblioteek Van Australië

Die Nasionale Biblioteek van Australië (Engels: National Library of Australia; NLA) voorheen die Nasionale Statebondsbiblioteek, is die grootste verwysingsbiblioteek in Australië en is verantwoordelik vir die handhawing en ontwikkeling van ’n nasionale versameling biblioteekmateriaal, insluitende ’n uitgebreide versameling materiaal oor Australië en die Australiese volk.

Dit is in Parkes, Canberra, geleë.

Nasionale Biblioteek Van Australië
Die Nasionale Biblioteek van Australië.

Die biblioteek is in 1960 gestig en teen einde Junie 2019 het dit 7 717 579 artikels bevat. Die NLA bestuur ook die Trove-diens vir die ontdekking van kultuurerfenis, wat toegang insluit tot die Australiese Webargief en nasionale e-versameling van gedigitaliseerde koerante, amptelike dokumente, manuskripte en foto's, sowel as nuwe digitale inhoud.

Tags:

AustraliëCanberraEngels

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LaeveldWeermagDroogteWeer (meteorologie)HartSendelingposisieMadison IvyBeurtkragLys van Kaapstad se voorstedeMaatskappyNasionale lied van Suid-AfrikaGetalJaco JacobsSkoolKommunikasieBorskankerPerdSjimpanseeWet op Bantoe-onderwysXhosasKonflik (proses)Elana AfrikaSikloonSkaakLieweheersbesieRobert SobukweTswanaKolonisasieBlack SashKonsentrasiekampWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse musikanteAssonansieKersfeesAborsie in Suid-AfrikaLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)DundermBaljuLewerSirkelSuid-SothoLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsGrootste rampe in Suid-AfrikaLongontstekingKweekhuisgasVoegwoordLys van Afrikaanse televisiereekseVolksrepubliek ChinaJagluiperdMenseregtedagGalileo GalileiMarsWoordeboek van die Afrikaanse TaalGroot GatGenitale vratLys van chemiese elemente volgens atoomgetalNagmaalKoerantTikTokVoëlEkostelselBateDepressie (gemoedstoestand)StaatstoelaeVoortrekkermonumentLugbesoedelingGoogle TranslateYsterSlimfoonBesoedelingNasionalismeTremRenteSkaapOlimpiese Spele🡆 More