Abel Tasman

Abel Janszoon Tasman (Lutjegast, Groningen, 1603 - Batavia, 10 Oktober 1659) was 'n Nederlandse ontdekkingsreisiger.

Hy tree in 1632 in die huwelik met Jannetje Tjaerts. Hy was die eerste Europeër wat Nieu-Seeland en Tasmanië bereik het. Die Tasmansee tussen Australië en Nieu-Seeland is na hom genoem.

Abel Tasman
Abel Tasman
Fragment van die "Portret van Abel Tasman, sy vrou en dogter" toegeskryf aan Jacob Gerritsz Cuyp, 1637 (nie ten volle bekragtig nie)
Gebore
Abel Janszoon Tasman

1603
Lutjegast, Groningen, Nederland
Sterf10 Oktober 1659
NasionaliteitNederland
BeroepOntdekkingsreisiger, navigator
EggenootClaesgie Meyndrix
Joanna Tiercx
Kinders1 dogter
Abel Tasman
Tasman se eerste (rooi) en tweede (blou) ontdekkingsreise

Vroeë Jare

Abel Tasman is gebore in 1603 in Lutjegast, 'n dorpie in die Nederlandse provinsie van Groningen. Hy het met Jannetjie Tjaers getrou.

Verwysings

Tags:

10 Oktober16031659AustraliëBataviaGroningen (provinsie)NederlandNieu-SeelandTasmanië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GautengSelfmoordKoppeltekenAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidAmandelRekenaarElektrisiteitsvoorsieningVrouArmoedePeriodieke tabelKokketielHeks van HexrivierFopnuusStresKoringGianna MichaelsGawes van die Heilige GeesMateriaalEkonomie van Suid-AfrikaPomeloPseudowetenskapAuschwitz-konsentrasiekampCSSMarkenNederlandsOlimpiese Somerspele 2024JagluiperdKoorsblaarWilna SnymanKindersiektesWieg van die MensdomMoedersdagKoolstofSkisofrenieMondKlavierMis (weerkunde)Wes-KaapErfenisWet op Bantoe-onderwysDeon MeyerGeslagsregister vanaf Adam tot JesusTropiese sikloonKoggelmanderEngelsIvan ZimmermannJudaïsmeKorrupsieHomofoonHomoniemSkilpadLionel PetersonGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSigaretBelvidere Holy Trinity-kerkKrimpvarkieAntjie KrogSowjetunieVerdampingJoseph LynchJodeSlag van Cuito CuanavaleKondensasieNkosi Sikelel' iAfrikaSpinnekopOmtrek, oppervlakte en volumeWhatsAppGrondbesoedelingAustraliëMartin Luther King jr.Slag van BloedrivierOmgewingskwessies in Suider-AfrikaOnderwerp (taalkunde)🡆 More