Naka Drotské (*15 Maart 1971, Senekal) is ’n oud-Springbokspeler en afgetrede rugbyafrigter.
Hy was die senior afrigter van die Toyota Cheetahs in Superrugby, maar het sy uittrede as afrigter op 8 Mei 2015 aangekondig.
| |||||
Volle naam | Allen Erasmus Drotské | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 15 Maart 1971 | ||||
Geboorteplek | Senekal, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 182 cm | ||||
Massa | 108 kg | ||||
Skool | Grey-kollege | ||||
Beroep | Rugbyafrigter | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Haker | ||||
Springbokno. | 601 | ||||
Jeugspanne | |||||
Jare | Span | ||||
1992 | Suid-Afrikaanse Skolespan | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2001–2003 | London Irish | 58 | (10) | ||
korrek soos op 12 Oktober 2015. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1993–1999 2000–01 2004–2005 | Vrystaat Blou Bulle VS Cheetahs | 12 | |||
korrek soos op 12 Oktober 2015. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1993–1999 | Suid-Afrika | 26 | (15) | ||
Loopbaan as afrigter | |||||
Jare | Klub / span | ||||
2007–2013 2007–Mei 2015 | VS Cheetahs Cheetahs | ||||
korrek soos op 12 Oktober 2015. |
Hy het op haker gespeel vir die Vrystaat Cheetahs en ook die Blou Bulle in die Suid-Afrikaanse provinsiale Curriebeker, en was 'n lid van die 1995 Rugbywêreldbeker-wenspan. Drotské was ook lid van die span wat derde geëindig het in die Rugbywêreldbeker 1999 en het vir drie jaar in Engeland by London Irish gespeel.
Hy het sy eerste toetswedstryd vir die Springbokke op 13 November 1993 teen Argentinië in Buenos Aires gespeel, toe hul 52-23 gewen het.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Naka Drotské, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.