Mount Townsend

Mount Townsend is met 'n hoogte van 2 209 meter die tweede hoogste berg op die vasteland van Australië ná die nabygeleë Mount Kosciuszko.

Die berg is in die deelstaat Nieu-Suid-Wallis in die Australiese Alpe van die Groot Skeidingsgebergte geleë.

Mount Townsend
Dagbreek op Mount Townsend, soos vanaf Watsons Crags gesien Dagbreek op Mount Townsend, soos vanaf Watsons Crags gesien
Ligging Nieu-Suid-Wallis, Australië
Hoogte 2 209 meter bo seevlak
Reeks Australiese Alpe, Groot Skeidingsgebergte
Koördinate 36°25′21″S 148°15′32″O / 36.42250°S 148.25889°O / -36.42250; 148.25889 148°15′32″O / 36.42250°S 148.25889°O / -36.42250; 148.25889
Ligging van Mount Townsend op 'n kaart (Nieu-Suid-Wallis)
Mount Townsend
Mount Townsend
Ligging van Mount Townsend in Nieu-Suid-Wallis
Mount Townsend
Noordoostelike uitsig oor Mount Kosciuszko se noordelike bergspits, skildery van Eugene von Guérard (1811–1901), olie op doek, 1863

Mount Townsend is in 1840 deur die Poolse ontdekkingsreisiger Paweł Strzelecki ontdek en vir die eerste keer bestyg. Die berg is in 1885 deur Robert Lendlmayer von Lendenfeld na 'n regeringsamptenaar Mr. Townsend genoem.

Naby Mount Townsend is Mount Kosciuszko geleë, met 'n hoogte van 2 228 meter ietwat groter. Die name Mount Kosciuszko en Mount Townsend is oorspronklik toegewys aan hierdie berge. By hermeting is uitgevind, dat die as-hoër-beskoude Mount Kosciuszko kleiner is as Mount Townsend. Sodat Mount Kosciuszko die hoër berg kon bly, het die New South Wales Lands Department later die name van die twee berge omgeruil.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Australiese AlpeAustraliëGroot SkeidingsgebergteMount KosciuszkoNieu-Suid-WallisVasteland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KonsentrasiekampBedryfstelsel (inligtingstegnologie)VolstruisKunsmatige algemene intelligensieAgtervoegselEnkelvoudige sinMantisAsemhalingMangelontstekingSASOLGraaff-ReinetMaagLeah van NiekerkAfrikanersWêreld- Ekonomiese ForumGoogle TranslateVigsSout (chemiese stof)SwitserlandNiersteenVergelykings (taalkunde)Coca-ColaTweede WêreldoorlogAnilingusKoorsblaarGesonde dieetAntoniemGreen PornoMusiekMonopolySweedsNG gemeente MurraysburgLyfstraf in skoleWatersuiweringNelson MandelaJo BlackSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureFrankrykPersoonlikheidGevolge van aardverwarming op oseaneAnneli van RooyenLaeveldVulvaSpysverteringstelselNatuurbewaringGrootste rampe in Suid-AfrikaAkroniemLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaReënspinnekopLeierRassisme in AfrikaWinnie Madikizela-MandelaElon MuskXhosasVrouNarkoseJesus van NasaretTransatlantiese slawehandelKunsKolorektale kanker7de LaanAfrikanernasionalismeKompasBloemfonteinAB de VilliersPornhubIngenieursweseRivierIngrid JonkerAardbewingAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidHeuningbyOutismeRobbeneilandKlein-Karoo🡆 More