Mount Kosciuszko

Mount Kosciuszko is met 'n hoogte van 2 228 meter die hoogste berg op die vasteland van Australië, terwyl die hoogste berg op die Australiese kontinent Poensjak Djaia is.

Die berg is in die deelstaat Nieu-Suid-Wallis in die Australiese Alpe van die Groot Skeidingsgebergte geleë.

Mount Kosciuszko
Mount Kosciuszko soos vanaf die ooste gesien Mount Kosciuszko soos vanaf die ooste gesien
Ligging Nieu-Suid-Wallis, Australië
Hoogte 2 228 meter bo seevlak
Reeks Australiese Alpe, Groot Skeidingsgebergte
Koördinate 36°27′21″S 148°15′48″O / 36.45583°S 148.26333°O / -36.45583; 148.26333 148°15′48″O / 36.45583°S 148.26333°O / -36.45583; 148.26333
Eerste bestyging 1840
Eerste bestyger(s) Paweł Strzelecki
Ligging van Mount Kosciuszko op 'n kaart (Nieu-Suid-Wallis)
Mount Kosciuszko
Mount Kosciuszko
Ligging van Mount Kosciuszko in Nieu-Suid-Wallis
Mount Kosciuszko
Nasa-Satellietbeeld van Mount Kosciuszko

Mount Kosciuszko is in 1840 deur die Poolse ontdekkingsreisiger Paweł Strzelecki ontdek en vir die eerste keer bestyg. Hy het die berg ná die Poolse en Amerikaanse nasionale held Tadeusz Kościuszko genoem, wie in die Kościuszko-opstand teen die Koninkryk Pruise en die Russiese Ryk asook in die Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog aan die kant van George Washington teen die Britte geveg het.

Naby Mount Kosciuszko is Mount Townsend geleë, met 'n hoogte van 2 209 meter ietwat kleiner. Die name Mount Kosciuszko en Mount Townsend is oorspronklik toegewys aan hierdie berge. By hermeting is uitgevind, dat die as-hoër-beskoude Mount Kosciuszko kleiner is as Mount Townsend. Sodat Mount Kosciuszko die hoër berg kon bly, het die New South Wales Lands Department later die name van die twee berge omgeruil.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Australiese AlpeAustraliëAustralië (kontinent)Groot SkeidingsgebergteNieu-Suid-WallisPoensjak DjaiaVasteland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wiskundige terminologieVloeistofLys van Kaapstad se voorstedeBreinvliesontstekingSpreeuOnderhandelinge om apartheid te beëindigSpringbokHorlosieFaf de KlerkSoortnaamLenteSelfstandige naamwoordWortelProvinsies van Suid-AfrikaErfenisdag (Suid-Afrika)Heidelberg, GautengWhatsAppSlag van Cuito CuanavaleOnderwerp (taalkunde)Lys van Afrikaanse televisiereekseWeskusLiefdeChemiese reaksieKasterolieTermietVulkaanMcDonald'sHannes van WykVliegtuigKunsmatige intelligensieHokkieOrthopteraVolstruisWet op NaturellengrondDikdermCorioliskrag7de LaanCarles PuigdemontBoelieryGroepsgebiedewetPornografieJan van TonderVerkleurmannetjieSokkerSeksEkotoerismeWêreld- Ekonomiese ForumLys van politieke partye in Suid-AfrikaVerenigde KoninkrykNuwe TestamentSarel Jacob PretoriusBeesOranjerivierRumatoïede artritisJohannes MeintjesMaanJagluiperdKlimaatRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Pussy RiotKunselementeVulvaWaterpokkiesHoenderRubik se kubusGordelroosVierkantswortelKoperSeksismeKolorektale kankerEkostelselNierversakingGeweldHernubare energieEeuAardedagHeuning🡆 More