Matopos

Die Matopos is reeks granietheuwels naby Bulawayo, Zimbabwe.

Die reeks is omtrent 80 km lank en 40 km breed. Die hoogste punt is 1549 m bokant seevlak. Cecil John Rhodes is in 1902 begrawe by Worlds View in die Matopos. Die Matabeles het die heuwels as heilig beskou en dit as vesting gebruik.

Matoposheuwels*
Unesco-wêrelderfenisterrein

Matopos
Sonsopkoms in die Matopos Nasionale Park
Ligging van Matopos op 'n kaart (Zimbabwe)
Matopos
Matopos
Ligging van die Matopos Nasionale Park in Zimbabwe
Koördinate: 20°33′00″S 28°30′29″O / 20.55000°S 28.50806°O / -20.55000; 28.50806 28°30′29″O / 20.55000°S 28.50806°O / -20.55000; 28.50806
Lande Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
Tipe Kultuur
Kriteria iii, v, vi
Verwysings 306
Streek Afrika
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 2003  (27ste Sessie)
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.

Die Matoposheuwels is in 2003 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.

Bron

Eksterne skakels

Tags:

BulawayoCecil John RhodesNdebele (stam)SeevlakZimbabwe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OligopolieErfenisdag (Suid-Afrika)Vlekvrye staalWêreldboekedagKaapstadE-posEkonomie van Suid-AfrikaSiekteSharpeville-slagtingTamboraDuitsWisselkoersPolisieBrandbergGroot-VisrivierSonnestelselSikloonGeslagWetenskaplike klassifikasieSokkerToestand van materieStollingsgesteenteVennootskapNedersettingGeskiedenis van AfrikaansSeksueel oordraagbare infeksieSwangerskapTweede VryheidsoorlogPaasfeesLieweheersbesieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994PinksterTelkomTswanaGqeberhaMeervoudSkildklier2001GasAngolese BurgeroorlogVierde Industriële RevolusieBrongitisVoedselkettingBladwisselendKrimpvarkieJewgeni PrigozjinHartseerKersfeesYouTubeOranjerivierLübeckGeweldNelson MandelaTydAl-FatihaNierversakingBloedvergiftigingLika BerningRoofdierElektrolietMobutu Sese SekoSanskritTweede WêreldoorlogLien se lankstaanskoeneHartaanvalSuid-Afrikaanse ReserwebankDroomAtoomTienerWatersuiweringOorstromingMetafoorNoord-Sotho (taal)VarkHeuningbyNarsistiese persoonlikheidsteuringSinoniem🡆 More