Marionwalvisvoël

Die Marionwalvisvoël (Pachyptila salvini) is 'n walvisvoël wat seldsaam is aan die kus van Suid-Afrika.

Die voël is 26 – 29 cm groot en weeg 120 - 200 g met 'n vlerkspan van 54 - 64 sentimeter. Die voël is in grootte en kleur tussen die Breëbekwalvisvoël en Antarktiese walvisvoël. Daar is vyf miljoen pare wat broei op Prins Eduard-eiland en die Crozeteilande. In Engels staan die voël bekend as Salvin's prion.

Marionwalvisvoël
Marionwalvisvoël
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. salvini
Binomiale naam
Pachyptila salvini
(Mathews, 1912)
Subspesies

P. salvini salvini (Mathews, 1912)
P. salvini macgillivrayi

Marionwalvisvoël
Die eier van 'n Marionwalvisvoël.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KookpuntStam (taalkunde)633SelfmoordJavaScriptAl-FatihaOseaanbesoedelingSonnestelselJohannesburgFiela se kindLys van Kaapstad se voorstedeAgtervoegselKlankMartin Luther King jr.Wiki CommonsLeeuHindoeïsmeEkonomiese sektor7de LaanLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)WoestynGrondbesoedelingProteaXenofobie in Suid-AfrikaArmoedeverligtingNoord-Sotho (taal)Maatskaplike verantwoordelikheidWerkloosheidSlag van Cuito CuanavaleMisdaadVoorsetselSeksismeAnale kankerWater (molekuul)ElandréErfenisdag (Suid-Afrika)BeeldspraakDrakensbergeMenstruasieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureAvbobFinale OplossingElektrolietTemperatuurSinoniemWetenskaplike klassifikasieGoogleLys van elemente volgens simboolVleilandLiefdeHandelsmerkSwartbewussynsbewegingChristiaan Frederik BeyersInligtingVolstruisNamakwalandJudaïsmeKunsWinnie Madikizela-MandelaVersamelnaamMorfeemIsraelMaagWiskundeTelkomKameelperdKonsentrasiekampAbstraksie (rekenaarwetenskap)AdolessensieNoordwesWitrenosterAfrikaanse WikipediaNierVerlede tydHeupvervanging🡆 More