Breëbekwalvisvoël: Voëlspesie

Die Breëbekwalvisvoël (Pachyptila vittata) is 'n walvisvoël wat seldsaam is aan die kus van Suid-Afrika.

Die voël is 27 – 30 cm groot en weeg 160 – 220 g met 'n vlerkspan van 56 – 66 sentimeter. Die voël is die grootste walvisvoël met die breedste en donkerste snawel. Die voël broei op Tristan da Cunha en Gougheiland (6 miljoen pare) en om Nieu-Seeland (1.5 miljoen pare). In Engels staan die voël bekend as Broad-billed prion.

Breëbekwalvisvoël
Breëbekwalvisvoël: Voëlspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. vittata
Binomiale naam
Pachyptila vittata
(G. Forster, 1777)
Sinonieme

Prion vittatus (Forster, 1777)
Procellaria vittata Forster, 1777

Sien ook

Bron

Verwysings


Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GetalVlagterminologieHartaanvalPsigopatieYsterPesachJeuksiekteNelson MandelaMaroela MediaHamerkopVerenigde State van AmerikaUniegebouWhatsAppSwangerskapSias ReineckeNasiebouMagnetismeGroot vyfLys van slangeVars waterBoer Soek 'n VrouVeeartsProsaVryheidsdagAfrikaansNasionale VrouedagSlawernyBloedsomloopstelselMensAalwynGrondbesoedelingMenseregtedagWatersuiweringLewerDokterOntbossingBreingewasJakkalsVrouHamilton WesselsSkildklierKweekhuiseffekBoelieryRooilipslangMierKewerMagda van BiljonKrugerwildtuinLetterlike en figuurlike taalgebruikKatoenIronieElektrisiteitsvoorsieningPenisSuid-Afrikaanse WeermagPersoonlikheidEskomGenadedoodAustralië7de LaanLeeuPlastiekMelaatsheidSkisofrenieInsekSpinnekopKrapHennie MaasKlimaatsverandering in Suid-AfrikaHibernasieKlimaatsverandering in AfrikaMetaalMetamfetamienErdwurmWoestyn🡆 More