Prins Eduard-Eiland

Prins Eduard-eiland (Engels: Prince Edward Island) is 'n onbewoonde en onherbergsame sub-antarktiese vulkaaneiland in die suidelike Indiese Oseaan en behoort sedert 1947 tot Suid-Afrika, sedert 1994 tot die provinsie Wes-Kaap en maak administratief deel uit van die Stad Kaapstad Metropolitaanse Munisipaliteit.

    Hierdie artikel handel oor die Suid-Afrikaanse eiland in die suidelike Indiese Oseaan. Vir die Kanadese provinsie, sien Prins-Edward-eiland.

Die eiland is die kleiner en noordoostelike van die twee Prins Eduard-eilande en huisves in teenstelling met die suidwestelike Marion-eiland geen gletser nie. Die eiland is op 13 Januarie 1773 deur die Franse ontdekkingsreisiger Marc-Joseph Marion du Fresne ontdek en in Desember 1776 deur die Britse ontdekkingsreisiger James CookPrins Edward, die vierde seun van koning George III en die pa van koningin Victoria, genoem.

Prins Eduard-eiland
Nasa-Satellietbeeld van die Prins Eduard-eiland
Nasa-Satellietbeeld van die Prins Eduard-eiland
Geografie

Ligging Suid-Afrika, Indiese Oseaan
Koördinate 46°39′S 37°57′O / 46.650°S 37.950°O / -46.650; 37.950 37°57′O / 46.650°S 37.950°O / -46.650; 37.950
Argipel Prins Eduard-eilande

Oppervlakte 45 vk km
Hoogste punt Van Zinderen Bakker Peak 672 m
Administrasie
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap

Prins Eduard-Eiland
Kaart van die Prins Eduard-eiland

Fauna

Die Marionwalvisvoël broei uit op dié eiland.

Sien ook

Eksterne skakels

  • (en) Prins Eduard-eiland in die Global Volcanism Program van die Smithsonian Institution
  • (en) "Prince Edward Island". Encyclopædia Britannica. Besoek op 20 Julie 2018.

Tags:

EngelsFrankrykGeorge III van die Verenigde KoninkrykGletserIndiese OseaanJames CookMarc-Joseph Marion du FresneMarion-eilandPrins Eduard-eilandePrins Edward, Hertog van Kent en StrathearnStad Kaapstad Metropolitaanse MunisipaliteitSuid-AfrikaVictoria van die Verenigde KoninkrykVulkaanWes-Kaap

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VeerVergelykings (taalkunde)HaasKolonisasieChemiese elementWaterkringloopDinosourusGrondwetGroot vyfRassismePrimêre sektor van die ekonomieVrouDachshundImpakte van toerismeTweede WêreldoorlogSuiwelprodukMarie AntoinetteVaginaMenstruasieErosietipesAlkoholismeLangste woordAnglisismeJudaïsmeDokterMoskouHerfsGeweldOnbemande vliegtuigCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaKommunikasieArabiesGraaff-ReinetLeestekenNasionaal-SosialismePornhubCurly HowardKernkragWikipediaTienie HollowayKletsrymOrthopteraNasionale lied van Suid-AfrikaGrondwet van Suid-AfrikaKlein gekolde katKlimaatveranderingPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaBTWDurbanUniondaleMaroela MediaTswanaGoudGroot-VisrivierRugbyKrieketMickey MuisNG gemeente TheunissenMensWillie JoubertBeesHemelvaartWerkwoordBruce FordyceSuid-Afrikaanse randJazzOmtrek, oppervlakte en volumeReënLys van Suid-Afrikaanse skrywersKoorsblaarHoofstadVormBurgerregte🡆 More