Macaulay Culkin: Amerikaanse akteur, regisseur, vervaardiger en musikant

Macaulay Culkin (gebore 26 Augustus 1980) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, vervaardiger en musikant.

Hy het sy loopbaan as 'n kinderakteur begin. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Home Alone (1990), My Girl (1991), Home Alone 2: Lost in New York (1992), en The Good Son (1993).

Macaulay Culkin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Culkin in 2010

Geboortenaam Macaulay Carson Culkin
Geboorte 26 Augustus 1980 (1980-08-26) (43 jaar oud)
Manhattan, New York, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Ouers Kit Culkin, Patricia Brentrup
Lewensmaat Rachel Miner 1998-2002
Beroep(e) Akteur, regisseur, vervaardiger en musikant
Aktiewe jare 1985–1994, 2013–2017
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Hy het opgehou om op te tree in 1994 en het sy terugkeer in 2003 gemaak met 'n rol op die televisieprogram Will and Grace en in die film Party Monster (2003). Hy het 'n outobiografiese boek geskryf, Junior, wat gepubliseer was in 2006.

Vroeë lewe

Macaulay Culkin: Vroeë lewe, Loopbaan, Persoonlike lewe 
Culkin in 1991.

Macaulay Carson Culkin was gebore in New York Stad. Sy pa, Kit Culkin, is 'n voormalige akteur wat bekend is vir sy produksies op Broadway en is die broer van aktrise Bonnie Bedelia. Sy ma is Patricia Brentrup, wat nooit met Culkin getroud was nie.

Culkin was die derde van sewe kinders, vyf seuns en twee meisies: Shane (gebore 1976), Dakota (1979–2008), Kieran Culkin (gebore 1982), Quinn (gebore 1984), Christian (gebore 1987), en Rory Culkin (gebore 1989). Gedurende Culkin se vroeë kinderjare het die familie in 'n klein woonstel gewoon.

Loopbaan

Culkin het op vierjarige ouderdom begin optree. Culkin het bekend geword met sy hoofrol van Kevin McCallister in die Kersfees-film Home Alone.

Persoonlike lewe

Op 17 September 17, was Culkin in Oklahoma City gearresteer vir die besit van 17.3 g van dagga, en twee beheerde middels. waarvoor hy kort tronkstraf gehad het, en op 'n VS$ 4,000 borgtog vrygelaat.

Filmografie

Rolprente

  • 1989: Uncle Buck
  • 1990: Home Alone
  • 1991: My Girl
  • 1992: Home Alone 2: Lost in New York
  • 1993: The Good Son
  • 1994: Getting Even with Dad
  • 1994: The Pagemaster
  • 1994: Ri¢hie Ri¢h
  • 2002: The Making and Meaning of 'We Are Family'
  • 2003: Party Monster
  • 2004: Saved!
  • 2004: Jerusalemski sindrom
  • 2007: Sex and Breakfast
  • Changeland

Televisiereekse

  • 1991: Wish Kid
  • 2004: The Graham Norton Effect
  • 2015: :Dryvrs

Televisierolprente

  • 1989: The Making of 'Uncle Buck'
  • 1991: Bob Hope's Cross-Country Christmas
  • 1992: The Making of Home Alone 2: Lost in New York
  • 2000: The Evening Standard Theatre Awards 2000
  • 2003: Michael Jackson's Private Home Movies
  • 2004: Foster Hall

Video's

  • 1991: Michael Jackson: Black or White
  • 1991: My Girl: A Day on Set - First Kiss
  • 1991: My Girl: A Day on Set - Bingo!
  • 1991: My Girl: Behind the Scenes of My Girl
  • 1993: Dangerous: The Short Films
  • 1993: The Making of 'The Good Son'
  • 1998: Sonic Youth: Sunday
  • 2006: Mac Cam: Behind the Scenes with Macaulay Culkin
  • 2006: The Making of 'Home Alone'

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Macaulay Culkin Vroeë leweMacaulay Culkin LoopbaanMacaulay Culkin Persoonlike leweMacaulay Culkin FilmografieMacaulay Culkin VerwysingsMacaulay Culkin Eksterne skakelsMacaulay CulkinVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SuikerbekkiesHeupHipoteseCarike KeuzenkampGroenTekstielWeer (meteorologie)WeervoorspellingNederlandsErosietipesWhatsAppDiskriminasieOlimpiese SomerspeleKweekhuisgasTydGregoriaanse kalenderLeierBokmakierieWitstinkhoutLys van Afrika-landeLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsDistillasieRassisme in AfrikaVarkOsmoseKrokodilDepressie (gemoedstoestand)Klein-KarooNeurenberg-verhoreSeksuele stimulasieNierFrederik Willem de KlerkOranjerivierOutismeWillie JoubertSharpeville-slagtingSitrusHartversakingIronieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaPad na jou hartErfenisdag (Suid-Afrika)JeuksiekteKindermishandelingOplossing (chemie)EnsiklopedieReddingskakeSkaakWieg van die MensdomMilitêre geskiedenis van Suid-AfrikaLys van Afrikaanse rolprenteNazi-DuitslandVaste stofAngolese BurgeroorlogStereotipeTelevisieDaggaIsraelAfrikaansHorlosieJesus van NasaretFiksieBurgerregtePropagandaMikro-ekonomieSlangHindoeïsmeWêreld- Ekonomiese ForumLien se lankstaanskoeneInligtingLys van Suid-Afrikaanse skrywersInfeksieNarsismeMotorvoertuigHoofkarakter🡆 More