Liberaal-Demokrate

Die Liberaal-Demokrate (Engels: Liberal Democrats, ook bekend as die Lib Dems) is 'n sosiaal-liberale politieke party in die Verenigde Koninkryk.

Die party is in 1988 gestig deur Paddy Ashdown, deur die samesmelting van die Liberale Party en die Sosiale Demokratiese Party. Voor die tyd het die twee partye reeds sewe jaar lank 'n alliansie gevorm. Die Liberaal-Demokrate is die vierde grootste party in die Britse Laerhuis (House of Commons) na die Skotse Nasionale Party, die Arbeidersparty en die Konserwatiewe Party.

Liberal Democrats
Lib Dems
Leier Ed Davey
Gestig 3 Maart 1988
Samesmelting van Liberal Party, Social Democratic Party, Pro-Euro Conservatives
Hoofkwartier 8-10 Great George Street, Londen, SW1P 3AE
Jeugvleuel Liberal Youth
Ideologie Liberalisme
Sosiale liberalisme
Internasionale affiliasie Liberal International
Amptelike kleure      Geel/oranje
Webblad libdems.org.uk
Liberaal-Demokrate
Ed Davey is die party se huidige leier

Die party bevorder sosiale liberalisme, met sterk ondersteuning vir grondwetlike hervorming, kieshervorming, burgerlike vryhede en hoër belasting vir publieke dienste. Die party is teen staatsbeperkings op individuele regte en ten gunste van 'n welvaartstaat wat die voorsien aan die behoeftes en geriewe van die lewe. Hulle ondersteun 'n veelsydige buitelandse beleid, is gekant teen die Britse deelame aan die Irakse Oorlog en ondersteun die onttrekking van troepe uit dié land.

Uit die drie hoofpartye is die Liberaal-Demokrate is die meeste ten gunste van die Europese Unie. Hulle neem ook 'n sterk omgewingsvriendelike standpunt in: hulle is ten gunste van hernieubare krag en verbintenisse tot groter afnames in die uitstoting van kweekhuisgasse.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

1988Arbeidersparty (Verenigde Koninkryk)EngelsKonserwatiewe Party (Verenigde Koninkryk)Skotse Nasionale PartyVerenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PomeloTsoenamiSendelingposisieNedersettingOrale seksKangogrotteKuberkrakerGeldHoofkarakterKortverhaalNag van die lang messeOpenbare redevoeringSewe doodsondesMeervoudAfrikaanse WikipediaAustraliëErica BoyerTafelbergKewerSekondêre sektor van die ekonomieAnale seksErebus (berg)DurbanStereotipeSprokieErfenisdag (Suid-Afrika)Koekie (rekenaarwetenskap)Slag van Cuito CuanavaleAfrikaanse woordelys en spelreëlsSwart nasionalismeOndernemingsvormGroenMoedersdagEmfiseemNazi-DuitslandDataverwerkingKrugerwildtuinKoolstofdioksiedHemelvaartsdagVulvaNoord-KaapCristiano RonaldoGroot Muur van ChinaKlereHoenderKoppeltekenTierboskatSuid-AfrikaKlimaatsverandering in AfrikaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaChemiese verbindingVlinderBrandmondsindroomBlourokkeLandbouAfvalbestuurRolprentNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaDramaTweede VryheidsoorlogVolhoubare ontwikkelingNiersteenGeweldSeksuele penetrasieOmgewingskwessies in Suider-AfrikaViëtnamoorlogDeurgangsritePaulus van TarsusLetterkundeChristeneDuitsArmoedeSkoenlapperEtniese groepLys van Suid-Afrikaanse skrywers🡆 More